Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melozhori Private Game Reserve Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Stephen T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Peaceful escape from the city. Loved our time at Melozhori. We had a really relaxing time out in nature and well isolated from the outside world! The cottage has been thoughtfully set up and really well stocked with all the essentials plus some bonus gifts on arrival. One small complaint would be to please do something about the large family of bats living in the roof above the main bedroom; they made quite a racket!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
Melozhori Private Game Reserve Cottage
Hi Stephen. Thank you for the lovely review. We will certainly look into the bats. Apologies for that.

Elreen V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Wonderlike wegbreek! Die stilte was goed vir die siel en die 360 grade-natuurskoon was 'n groot bederf. Ons was vriendelik ontvang, met Marzanne wat beskikbaar was vir enige vrae. Sam was 'n ongelooflike gids gewees wat die wildrit so interessant gemaak het! Namiddag stap op die plaas was heerlik. Die kothuis was baie goed toegerus - ons het niks gekort nie. Die hot-tub was 'n lekker bederf en die pizza-oond het die ervaring sommer net nog meer pret gemaak. Selfs die vlieë kon nie 'n groot genoeg demper op die kuier sit nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
Melozhori Private Game Reserve Cottage
Hi Elreen Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly jul het jul verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Ruwayda S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2021

March fly season ruined our visit. March appears to be a bad fly season. This, together with the excessive requirement for insecticide, is not good combination. Also, had an issue with contradictory information regarding the availability of horse riding as an additional activity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

'n Wonderlike wegbreek. Dit was fantasties om vir 'n paar dae heeltemal in die natuur te wees. Net stilte en mooi uitsigte. Ons het dit veral geniet om te gaan stap met ons hond. Ook om op die stoep te sit en te kyk na die wilde diere wat verby kom. Marzanne het ons op 'n puik game drive geneem. Alles het bygedra daartoe dat ons enige tyd weer Melozhori sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
Melozhori Private Game Reserve Cottage
Beste Anna Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly julle het julle besoek aan ons geniet en ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang. Vriendelike groete Lientjie

Maryke S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2020

Ons het die naweek-wegbreek vreeslik geniet. 'n Moet-besoek vir enigeen wat stiltes en die oop vlaktes van die natuur waardeer en kwaliteit-tyd saam vriende of familie wil spandeer, weg van die stad se gedruis. Hier kan jy net jou skoene uitskop en ontspan. Die kothuis is ongelooflik skoon en netjies en voorsien in al die basiese behoeftes vir 'n lekker naweek se ontspan en kuier om die vuur of voor die kaggel. Ons is met ons aankoms baie vriendelik ontvang deur Marzanne en het dadelik tuis gevoel. Die reservaat is goed geleë en bied jou die privaatheid van 'n wildreservaat maar is naby genoeg aan Robertson of Bonnievale indien jy 'n winkel sou nodig kry of die omliggende wynplase wil besoek. Die wildsrit is 'n moet vir enigeen wat die reservaat besoek en 'n lekker interaktiewe manier om meer oor die reservaat en sy verskillende wildspesies te leer. Marzanne, wat ook ons gids was op die wildsrit, is goed ingelig en praat met insig en kennis. Ons oulike "besoekertjies" elke oggend op die grasperk voor die kothuis het ook die besoek net nog meer spesiaal gemaak. Ons sal beslis in die toekoms weer by Melozhori wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lientjie
Melozhori Private Game Reserve Cottage
Baie dankie vir julle besoek en jou terugvoer Maryke. Hoop ons sien jul een van die dae weer as die "hot tub" in is.

Miemie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Awesome stay. Breathtaking views. We had the most memorable stay. Marzanne was great on our game drive. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
Melozhori Private Game Reserve Cottage
Baie dankie Miemie Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Corlia D
Kort verblyf
4.4
Jun 2019

'n Heerlike week van rus in 'n pragtige, stil omgewing. Ons het die tyd by Melozhori baie geniet. Die huis is skoon, gerieflik en goed toegerus. Die feit dat ons die enigste gaste was is 'n pluspunt. Baie vriendelik en behulpsaam. Die 'game drives' was great.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lientjie
Melozhori Private Game Reserve Cottage
Baie dankie, Corlia. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Ignatius F
Kort verblyf
5.0
Des 2018

Uitstekend. Uitstekende diens en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
Melozhori Private Game Reserve Cottage
Baie dankie Ignatius. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Ebrahim K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2018

Great escape! Great spot to get away and enjoy nature. Accommodations are really good and comfortable and Lientjie and Anne make your stay even more enjoyable with their great service and attitude.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lientjie
Melozhori Private Game Reserve Cottage
Dear Ebrahim, Thank you for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay with us and we hope to see you again Warm regards, Melozhori Team

Lindy N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2017

'n Uitstekende plekkie om te ontdek, net 2 ure van Kaapstad af. 'n Klomp skaars bokspesies. Verblyf in goeie toestand en volledig gemeubileer. Ons was mal oor die besoeke deur die perde en bokke! Lieflike wildrit saam met Jacques en 'n klomp bokspesies om te sien, insluitend swart- en witstert-wildebeeste wat ons nog nie vantevore gesien het nie. Lekker om ons klein worshondjie saam te kon neem! Ons was die naweek daar omdat die Cape Argus gekanselleer is oor die onverwagte windvlae - wat ook een van die slaapkamerdeure afgewaai het! Dit het als tot die gevoel van avontuur bygedra, want ons het basies buite geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
Melozhori Private Game Reserve Cottage
Dear Lindy, Thank you it was great having you here and we are thrilled you had a good time.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Melozhori Privaat Wildreservaat, Stormsvlei, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ab074d3a80ab4324058b06d574639614c6af04ccc95fa1641283211326d8afbc3ffc69d52540d3955c6520383652fc6e13f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 R317 Melozhori Private Game Reserve 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0410114435 20.09675979607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang