Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melozhori Private Game Reserve Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 231 van die plaas Brakkefontein, Stormsvlei, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R78 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Melozhori Private Game Reserve Lodge bied selfsorgverblyf en is in 'n privaat besit, roofdiervrye wildreservaat geleë, sowat 25 km vanaf Riviersonderend.

Dié smaakvol versierde lodge het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 2 gastetoilet. Die 2 hoofslaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed sowel as 'n dubbelslaapbank, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het 'n stort of bad of albei.

Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltyd te kook en die ruim oopplan-leefarea spog met 'n 12-sitplek-eetkamertafel, gemaklike rusbanke en 'n groot houtkaggel. Die leefarea lei na die dek, wat ook spog met 'n kaggel en 'n oneindige plonspoel wat oor die vallei uitkyk.

Melozhori Wildreservaat is ook ongeveer 38 km vanaf Swellendam en 40 tot 45 km vanaf die Bontebok Nasionale Park geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erfdeel 231 van die plaas Brakkefontein, Stormsvlei, 6730, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R78 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R78 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 231 van die plaas Brakkefontein, Stormsvlei, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68341e34cd70757f1fb83e461710993d4b7327b3777acacce22299830739b7f0b068156e46d16acd29b62ef79076ea7322be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R78 000 per nag, vir 8 mense Portion 231 of the farm Brakkefontein Stormsvlei 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0445 20.116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang