Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melozhori Private Game Reserve Valley Pod

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Melozhori Private Game Reserve Valley Pod
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Stefan C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan C

Hemels!

Dit was 100% asemrowend! Met jou aankoms is daar iemand wat jou verwelkom en verduidelik hoe alles werk, ons was dadelik ontspanne gewees en die hot tub geniet. Die view is fantasties. Ons het twee aande gebly, maar ons dink om 3 aande te bly sal perfek wees, ons wou nie ry nie!

Melozhori Private Game Reserve Valley Pod se terugvoer

Thank you for the lovely review. We look forward to hosting you again in future.

Melozhori Private Game Reserve Valley Pod
Ben T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T

Netjies, modern en tog baie lekker rustig.

Ongelooflike ervaring, elke aspek van die pod is goed deurdink en die geriewe was 100%. Die fietse wat jy kan huur en self rondry op die reservaat is 'n goeie opsie. Die wildrit saam met Marizanne was baie opvoedkundig en pret. Sal definitief weer teruggaan.

Melozhori Private Game Reserve Valley Pod se terugvoer

Hi Ben
Baie dankie vir julle resensie. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Baie bly julle het lekker gekuier by ons.
Groete
Lientjie

Melozhori Private Game Reserve Valley Pod
James O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James O

Tranquil, relaxing, easy.

Hot tub and the massive porch with hammocks to hang around on. We had valley views and even sightings of resident game, eg. kudu, bush buck, zebra, giraffes, eland, springbok etc. Units have everything, even a structure to keep your car cool. If I have nd advise for potential visitors to the Pods, try going in a car with a bit of a higher ground clearance. You can do it in a normal car, but you are not going to enjoy the drive as much.

Melozhori Private Game Reserve Valley Pod se terugvoer

Hi James. Thank you for your lovely review. We are glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Melozhori Private Game Reserve Valley Pod
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R317, Melozhori Private Game Reserve, 18 km vanaf Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5311172d3dd69a6a7acc2fbc1843fe1b0f471821c90e1d9e8b5fb83c165c638566cce2bdcaaea1e85339d761e3aebfd78ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Off the R317 Melozhori Private Game Reserve 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.036519 20.110219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang