Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melozhori Private Game Reserve Valley Pod

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R317, Melozhori Private Game Reserve, 18 km vanaf Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melozhori Private Game Reserve Valley Pod is 18 km buite Bonnievale in die Wes-Kaap geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n afgesonderde, romantiese Pod in die middel van die Melozhori Private Wildreservaat.

Weggesteek in 'n pragtige vallei met asemrowende uitsigte, bied die Pod die ideale wegbreek vir paartjies of wittebroodgangers wat op soek is na afsondering en privaatheid. Die Pod is eko-vriendelik en werk op sonkrag, maar het luukse geriewe, insluitend lugversorging, elektriese komberse en sagte fluweelagtige togas.

Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die slaapkamer en badkamer lei na 'n ontspannende patio met 'n hangmat en 'n borrelbad, en is die ideale plek om te ontspan en die pragtige uitsigte oor die vallei te geniet.

Die oopplan-kombuis het 'n pizza-oond en is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n etenstafel en 2 stoele, 'n sitkamer en lei na die patio met 'n ingeboude kaggel en buitetafel en stoele. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Ervaar Melozhori met 'n wildrit onder die kundige leiding van die passievolle gidse, met hul groot kennis van wild en die unieke Renosterveld-streek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Melozhori Private Game Reserve Valley Pod
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die R317, Melozhori Private Game Reserve, 18 km vanaf Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melozhori Private Game Reserve Valley Pod het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R317, Melozhori Private Game Reserve, 18 km vanaf Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5311172d3dd69a6a7acc2fbc1843fe1b0f471821c90e1d9e8b5fb83c165c638566cce2bdcaaea1e85339d761e3aebfd78ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Off the R317 Melozhori Private Game Reserve 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.036519 20.110219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang