Melrose Executive Suites
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgewood-laan 15, Birdhaven, Johannesburg, 2196, Gauteng
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Melrose Executive Suite bied moderne, luukse selfsorg-woonstelle wat ideaal is vir langtermynverblyf. Die woonstelle is in Melrose oorkant 'n park en 'n voëlbewarea. Die onderste suite is troeteldier-vriendelik. Dis 'n gerieflike basis vir 'n sakereisiger wat daagliks moet pendel en 'n gereelde skoonmaakdiens verlang.
Die 2 suites het privaat ingange en bied slaapplek aan 2 gaste elk. Elke woonstel het luukse Egiptiese linne, donskussings, noeke en tydskrifte. Die kombuisies is goed toegerus en sluit 'n mikrogolfoond, 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n Nespresso-masjien in. Gratis, onbeperkte WiFi en DStv asook Netflix word voorsien.
Suite 1 is troeteldiervriendelik. Daar is ’n R600 skoonmaakfooi vir troeteldiere.
Melrose Executive Suites bied veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens op versoek. Die suites is net 3 minute se stap vanaf 'n Planet Fitness-gimnasium.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Beate Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Edgewood-laan 15, Birdhaven, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Melrose Executive Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgewood-laan 15, Birdhaven, Johannesburg, 2196, Gauteng