Melrose Hideout
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ladbrook-rylaan 2, Melrose Arch, Johannesburg, 2001, Gauteng
- Vanaf R699 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Melrose Hideout is 'n gastehuis in die hartjie van Melrose Arch, oorkant die BluBird-winkelsentrum en 'n park, en is ook naby 'n Nandos en verskeie luukse restaurant.
B&B-verblyf word gebied in Dubbelkamers, Koninginkamers, Deluxe Kamers en Deluxe Koningkamers wat elkeen hul eie en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi het. Al die gastekamers lei na die tuin wat sitplek het.
Ontbyt kan daagliks by die gastehuis geniet word. Halaal en vegetariese opsies is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Sophie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ladbrook-rylaan 2, Melrose Arch, Johannesburg, 2001, Gauteng
- Gaste dink Melrose Hideout het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ladbrook-rylaan 2, Melrose Arch, Johannesburg, 2001, Gauteng