Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melrose Place Guest Rooms

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 255 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Karin S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Rustig en stil. Skoon en netjies. Baie netjies en skoon. Aircon sit net in die kombuisarea, en maak nie die slaapkamer gedeelte koud nie, was warm in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Baie netjies en mooi, als wat mens nodig het, en baie parkering. Sal definitief weer van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Consumer Credit Care Vat 4210250249 J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Aanbeveel. Ja, altyd skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thea R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very pleasant. Everything was in place from arrival until leaving. Friendly service and great rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rulof P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent place to stay. If you don't like it, you don't know what you want. Very friendly, helpful, clean, and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinoshia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Loved it. The place was beautiful, clean and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jh C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly, sal beslis weer daar bly as ek weer in Potch moet wees. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was ruim en netjies en het alles gehad wat nodig was. Naby winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica K
1 nag
5.0
Okt 2024

Netjies, luuks, gerieflik. Heerlik, aangenaam verras gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Huislik. Baie lekker gebly, oulike plekkie, ontbyt was heerlik en sal vir seker weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Selmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 255

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgenstraat 18, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9b05b607ec0308a02f2633dadea058affbae03a22c2b1f57810fa834ce0652e40980376842bfd200d619751d5df7b9b9c26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 255 5 1 5 18 Wilgen Street Potchefstroom 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69894 27.0823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang