Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melrose Place Guest Rooms

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgenstraat 18, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melrose Place Guest Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf in Potchefstroom. Die gastehuis is 1,2 km vanaf die Noordwes Universiteit, 1 km vanaf MediClinic- en Mooimed-hospitaal, en 2 km vanaf die astro-hokkievelde en Fanie du Toit-sportgronde geleë. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Daar is 14 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste in elke eenheid. Elke eenheid het 2 driekwartbeddens. Die kombuis is goed toegerus met mikrogolfoond, tweeplaatstofie en oondjie. Elke eenheid het 'n TV met DStv en lugversorging. Wit linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 3 gesinskamers wat elkeen oor 'n dubbelbed en dubbelslaapbank vir 2 kinders jonger as 13 jaar of 1 gas ouer as 13 jaar beskik.

Ander geriewe sluit 'n braai-area en gratis WiFi in. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek en heining beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Boskopdam Natuurreservaat, Potchefstroom Museum, Potchefstroom Gholfklub en Fanie du Toit-sportgronde in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 235 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jonathan B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and clean stay with friendly, helpful staff. Comfortable and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Elisna P
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Bekostigbare en baie lekker verblyf. 'n Absolute all in one.
Jul 2024
Carla D
5.0
Skoon, netjies en veilig. Ons het heerlik gebly. My motor was veilig weg vanaf die straat geparkeer. Ons kamer het alles wat ons kon benodig gehad. Wa...
Sien meer
Jul 2024
Christel Z
5.0
Sal beslis weer daar gaan bly. Was heerlik en rustig. Monica was baie hulpvaardig en vriendelik.
Jun 2024
Eduan S
5.0
Baie lekker. Lekker akkommodasie veilig geleë naby die universiteit.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Selmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 235

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wilgenstraat 18, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Gaste dink Melrose Place Guest Rooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgenstraat 18, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9b05b607ec0308a02f2633dadea058affbae03a22c2b1f57810fa834ce0652e40980376842bfd200d619751d5df7b9b9c26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 235 5 1 5 18 Wilgen Street Potchefstroom 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69894 27.0823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang