Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melsetter's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 361 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lizelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ideale oornagplek in veilige omgewing. Baie vriendelike ontvangs. Goeie ligging en veiligheid baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Outstanding. Lovely owners. Nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Thanks for the great view, Dan. It was a pleasure hosting you. Please come again. Kind regards, Arthur

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Diens puik, dankie. Sal weer daarvan gebruikmaak. Baie lekker gebly. Ons het veral die hondjie geniet wat by ons kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Baie dankie, Kobus. Ons waardeer jou kommentaar. Kom asb. weer. Vriendelike groete, Margaret

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekuier. Ja ons het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies, veilig en vriendelike gasvrou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het dit geniet om daar oor te slaap. Die kamers is goed toegerus, netjies en skoon. Sal Melsetters Gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pjn V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik. Lekker geslaap, skoon en netjies. Net aaklike cheap koffie - ricoré.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Jammer oor die koffie.... daar is ook Nescafe in 'n tweede houertjie op die skinkbord. Vra gerus! Ons help graag.

Welia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige gastekamers. Heerlik oorgebly. Netjies en baie veilig. Ons het vreeslik lekker gebly. Gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Baie dankie! Ons waardeer jou vriendelike kommentaar opreg. Kom asb. weer.

Jacques S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Eersteklas en sal beslis van die plek gebruikmaak. Dit was aangenaam en naby die hospitaal gewees. Beveel dit baie beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna O
1 nag
5.0
Sep 2024

Goeie ontvangs, goeie diens, stil en rustig. Beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 361

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanI08gUthSxw9n6HIoVoA3fIzfkalTDmEUUYkR8jS4oz08mwdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 361 5 1 5 27 Jan Marx Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.103759 26.150992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang