Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melsetter's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 346 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Frans S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies, veilig, bekostigbaar. Vriendlik, netjies, bekostigbaar. Laat aangekom, uit die pad gegaan om ons te laat inteken. Sal definitief hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie oulike plekkie. Skoon, netjies, gerieflik en veilig. Lekker groot stort. Ons is met aankoms hartlik verwelkom deur die gasheer en dadelik tuis gevoel. Sou baie graag nog 'n nag wou oorbly. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Kamer is pragtig ingerig. Ons sal beslis aanbeveel en dalk maak ons weer daar 'n draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Baie dankie vir die pragtige woorde van waardering, Joe. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang en sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Margaret.

Jolandie (johanna Maria) B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Warm geslaap en gestort in 'n veilige, rustige omgewing. Het vir 6 nagte oornag a.g.v. sport. Warm geslaap, warm gestort, en die kamer is elke dag skoongemaak. Dit is in 'n stil, veilige omgewing en voel soos "home from home".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Baie dankie, Jolandie! Dit was 'n plesier om jou te ontvang. Kom asb. weer.

Daleen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Gerieflik - ons sal definitief die verblyf aanbeveel en weer gebruik. Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n verskriklike koue naweek in Bloemfontein, maar ons het heerlik warm geslaap en gebly. Die verblyf is uitstekende waarde vir geld. Die beskikbare haardroër en strykyster was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die gasheer is gasvry en gaan uit haar pad vir kliente. Dankie, Margaret. Fantastiese verblyf, fantastiese gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilanie F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Pleasant. Pleasant stay. Comfortable bed. Neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Enjoyable. Well received at arrival and enjoyed the overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig en stil. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alistine C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Relaxed, safe, comfortable. We had a nice stay. We were just ladies with twins. It was nice and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco W
1 nag
5.0
Apr 2024

Veilig, skoon en netjies en naby N1. Perfekte oornag verblyf. Baie lekker gebly, en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 346

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanI08gUthSxw9n6HIoVoA3fIzfkalTDmEUUYkR8jS4oz08mwdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 346 5 1 5 27 Jan Marx Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.103759 26.150992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang