Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Melsetter's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 383 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Shawn H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great, clean and affordable place to stay with family. The service was great and we had good communication from Margaret. The room was very neat and tidy, and we enjoyed our stay. The cars were safely parked inside the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie aangenaam. So goed en lekker soos in die verlede. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Skoon en netjies. Vriendelike diens. Kan ten minste aanbeveel. Ons 3de besoek aan Melsetter's was net so goed soos die vorige 2 keer. Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese eenhede. Ons sien uit na ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Baie dankie, Jaco. Ons waardeer jou vriendelike kommentaar opreg. Jy is baie welkom. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Vriendelike groete, Margaret

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit sou lekker wees as 'n ontbyt pakkie gelewer kon word. Ons was baie moeg en het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Hallo Johan, ons is baie bly dat julle lekker kon rus. Ons voorsien graag op versoek 'n ontbytpakkie. Ons verskaf ook lekker tuisgebakte beskuit in die kamers sodat ons gaste lekker koffie en beskuit kan geniet voor hulle vertrek. Kom asb. weer. Vriendelike groete, Margaret

Cynthia M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjies, stil en vriendelike omgewing. Netjiese, stil oornagplek, alles wat ons nodig gehad het om te ontspan voor ons weer die tweede deel van ons reis aanpak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lekker, skoon en vriendelik. Baie gelukkig. Ons kon ons papegaai vat met geen probleem. Baie gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey Phiip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome. The host was friendly upon arrival. The room was clean and we had all we needed for a very pleasant stay. Thanks, we had a good night's rest to hit the road in the morning. Even the mall was nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Great, Aubrey! Thanks a lot. Please come again. Kind regards, Margaret.

Cheryl L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Enjoyed the overnight. Very friendly. We were welcomed warmly and shown around. Even the other guests were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Veilige tuise. Dit was baie lekker vir ons as familie. Ons het lekker gerus, lekker geswem en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charline C
1 nag
5.0
Des 2024

Ons het heerlik gebly en gemaklik geslaap. Ons het heerlik gebly en baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 383

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanI08gUthSxw9n6HIoVoA3fIzfkalTDmEUUYkR8jS4oz08mwdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 383 5 1 5 27 Jan Marx Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.103759 26.150992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789