Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melsetter's Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Melsetter's Guesthouse bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is net 4 km vanaf Vrystaat Universiteit, Universitas Hospitaal, Bloemcare Hospitaal, CTU en die N1-hoofweg. Die verbyf is 800 m vanaf die Inibos Parkrun op die Bikers's Trail.

Verblyf word gebied in 3 dubbelkamers en 4 gesinskamers met slaapplek vir altesaam 22 gaste. Elke kamers het lugversorging en en suite-badkamers met storte. Kamer 1 en 7 het ook elk 'n bad. Handdoeke en toiletware word voorsien. 'n Ekstra kamp-, kleuter- of bababedjie kan beskikbaar gestel word aan ekstra gaste. Elke kamer het 'n platskerm-TV met OpenView en Showmax. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede vir DStv en Netflix gebruik. Die kamers het ook 'n yskas, mikrogolf, ketel, kookplate, tee- en koffiemaakgeriewe, broodrooster, haardroër, strykyster, eetgerei en breekware.

Hierdie gastehuis het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Braaigeriewe word voorsien. Gaste moet slegs hul eie hout verskaf. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig per kamer is ook beskikbaar. Rook word buite toegelaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 346 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Frans S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, veilig, bekostigbaar. Vriendlik, netjies, bekostigbaar. Laat aangekom, uit die pad gegaan om ons te laat inteken. Sal definitief hulle aanbev...
Sien meer
Aug 2024
Joe L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike plekkie. Skoon, netjies, gerieflik en veilig. Lekker groot stort. Ons is met aankoms hartlik verwelkom deur die gasheer en dadelik tuis ge...
Sien meer
Jul 2024
Jolandie (johanna Maria) B
Saam met lewensmaat
5.0
Warm geslaap en gestort in 'n veilige, rustige omgewing. Het vir 6 nagte oornag a.g.v. sport. Warm geslaap, warm gestort, en die kamer is elke dag sko...
Sien meer
Jul 2024
Daleen B
Saam met vriende
5.0
Gerieflik - ons sal definitief die verblyf aanbeveel en weer gebruik. Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n verskriklike koue naweek in Bloemfontein, ...
Sien meer
Jul 2024
Melanie H
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasheer is gasvry en gaan uit haar pad vir kliente. Dankie, Margaret. Fantastiese verblyf, fantastiese gasheer!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 346

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Melsetter's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanI08gUthSxw9n6HIoVoA3fIzfkalTDmEUUYkR8jS4oz08mwdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 346 5 1 5 27 Jan Marx Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.103759 26.150992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang