Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melsetter's Guesthouse

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 R723 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Melsetter's Guesthouse bied netjiese en gerieflike selfsorg- of B&B-verblyf in die rustige woonbuurt Langenhovenpark, Bloemfontein. Die verblyf is net 4 km vanaf die Vrystaatse Universiteit, Universitas-hospitaal, Bloemcare-hospitaal, CTU en die N1-hoofweg. 800 m vanaf Inibos Parkrun en op Biker's Trail.

Verblyf word gebied in 3 dubbel- en 4 gesinskamers wat altesaam 22 gaste kan akkommodeer. Al die kamers het lugversorging en privaat en suite-badkamers met storte. Kamer 1 en 7 het ook 'n bad. Handdoeke en toiletware word voorsien. Ekstra gaste kan op 'n kampbed, kleuterbed of 'n kampbed vir babas geakkommodeer word. Die kamers het elkeen 'n platskerm-TV met OpenView en Showmax. Gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede vir DStv en Netflix gebruik. Die kamers het ook 'n yskas, mikrogolf, ketel, stoofplaat, teeskinkbord, broodrooster, haardroƫr en strykyster, asook eetgerei en breekware. .

Hierdie akkommodasie het sonkrag as 'n rugsteun en word nie tydens beurtkrag geraak nie.

Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste maak voorsiening vir hul eie hout. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig per kamer is beskikbaar. Rook word slegs buite toegelaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereƫl
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereĆ«l
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 363 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Van die beste oornag plekke sover besoek. Beveel dit beslis aan. Heerlik oornag in 'n netjiese, skoon kamer. Gasheer baie vriendelik, laat jou tuis vo...
Sien meer
Nov 2024
Lizelle W
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale oornagplek in veilige omgewing. Baie vriendelike ontvangs. Goeie ligging en veiligheid baie goed.
Okt 2024
Dan P
Besigheidsreis
5.0
Outstanding. Lovely owners. Nice and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Kobus P
Saam met lewensmaat
5.0
Diens puik, dankie. Sal weer daarvan gebruikmaak. Baie lekker gebly. Ons het veral die hondjie geniet wat by ons kom kuier het.
Okt 2024
Leon V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Ja ons het.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 363

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Melsetter's Guesthouse het ā€™n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanI08gUthSxw9n6HIoVoA3fIzfkalTDmEUUYkR8jS4oz08mwdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 363 5 1 5 27 Jan Marx Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.103759 26.150992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang