Melton Wold Guest Farm
- Kapasiteit: 110 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melton Wold Plaas, Meltonwald, 7071, Noord-Kaap
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Melton Wold is 'n skaap- en wildplaas en bied 'n heerlike vakansie-venue weg van die gedruis van die stadslewe af. Dit is in 1935 gestig en is die oudste gasteplaas in Suid-Afrika.
Verblyf word aangebied in enkel-, dubbel- en gesinskamers, almal in die groot plaashuis. Die hoofgedeelte van die plaashuis dateer uit 1889. Meeste van die kamers het kaggels. Die kampeerterrein het 10 staanplekke op gras, elk met sy eie kragpunt, water en braai-area. Die plaas bied fynproewerdisse soos Karoolam en springbok, afkomstig van die plaas se eie vee. Ons het ook 'n stylvolle dameskroeg, The Dear and Pheasant.
Doendinge op die plaas: 'n speelterrein vir kinders, 'n tennisbaan, 'n rolbalperk, swembad, stap- en fietsroetes, wildritte, voëlkyk, fossiele om te besigtig, en besoeke aan die diamantmyn en leerlooiery. Gedurende die winter is gesin-jagtogte ook gewild.
Ons het 'n venue vir troues, verjaarsdagpartytjies en konferensies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Melton Wold Plaas, Meltonwald, 7071, Noord-Kaap
- Gaste dink Melton Wold Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Meltonwald Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 110 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melton Wold Plaas, Meltonwald, 7071, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang