Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melville B&B and Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Sandra M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Good stop over in a small town. Perfect location. Lovely room and pretty gardens. Clean and well-maintained. I asked for a coffee top-up and was given a tray with milk and coffee. No water during load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike personeel. Heerlik geslaap. Personeel reageer onmiddellik op navrae en help graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Waarde vir geld. Besoek was waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
1 nag
3.6
Sep 2023

Was goed, maar daar is beslis ruimte vir verbetering. Hekmotors was 'n probleem en was 'n gesukkel om in en uit te beweeg. Moes die dame aan diens vele kere skakel. Stortkop is of verstop of gekraak, tyd vir vernuwing, die kraan by die wasbak in die kombuis lek, daar is slegs 'n lap neergesit, dalk moet dit liewer herstel word. Geen skottelgoedseep of lappie vir was van bekers nie, dink nie mense wat slegs een nag oorslaap ry die tipe ding saam nie. Paar klein goedjies wat dit minder goed/lekker gemaak het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lynn S
1 nag
2.8
Aug 2023

Geen krag. Geen generator nie. Geen krag meeste van die tyd nie. Lig gegee, maar geen generator nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Wessel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ons eenheid was heerlik ruim. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
Melville B&B and Guest House
Baie dankie Anina. Ons hoop julle het Melville se warm karakter geniet. Groete, Melville Bestuur en Personeel.

Hennie En Retha H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2021

Die kuier was baie lekker. Die eienaar het heelwat inligting oor die ontstaan van die dorp, die besienswaardighede en die vleie en damme gegee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jannie
Melville B&B and Guest House
Dankie Retha. Melville Gastehuis is deel van die dorp se geskiedenis. Generaal Koos de la Rey het die huis vir sy seun gebou. Die mooi ou gebou reg langsaan die gastehuis het hy vir een van sy dogters gebou. Ons nuwe Koffiewinkel en Deli, DIS-TYD, is nou daar en vorm deel van die Melville Village Kompleks. Groete

Venessa G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2020

Ons plekkie het alles gehad en nog meer wat ons verlang het. Netjies en skoon, warm water het gekom en gaan Saterdagoggend maar nog steeds lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Pragtige eenheid met baie mooi tuin. Kamer besonders netjies en pragtige tuin. Historiese huis. Baie sentraal geleë. Goeie ontvangs. Prys bietjie hoog.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marius D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2019

Sal beslis weer oorslaap. Vriendelik ontvang en laat tuis voel. Pragtige kamer met alles wat mens benodig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 57 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Nelson Mandela-rylaan 20, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATzb98jiObS8K4DUVQO3KhaCyfYhHFFCUPuKLJZlAypJcEWph7G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 20 Dr Nelson Mandela Drive Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.14474 26.15976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang