Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melville Estates 127

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Melville Estates 127
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Donick M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donick M

Relaxing and comfortable to stay in a nice place.

Relaxing and enjoyable to get away from home.

Chris B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Uitstekend!

Netjiese en skoon eenheid.

Shane R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane R

It was really comfortable.

The stay was great. The area we stayed in was well secured.

Jaco V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco V

Sal nie aanbeveel nie tensy bestuur iets doen aan die bedompige reuk.

Goeie kommunikasie voor die tyd met die bestuur, maar nie na die tyd nie. Het 'n boodskap gestuur, maar geen terugvoering gekry nie. Daar was 'n bedompige reuk wat dit ondraaglik gemaak het om daar te slaap. Daar was ook beurtkrag sonder 'n kragopwekker. Die woonstel is baie mooi en netjies. Dit is net jammer van die reuk.

Minjon V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Minjon V

Aaklige reuk van dreine. Geen warm water die hele week. Swak kommunikasie.

Kommunikasie met eienaar was baie sleg. Geen warm water die hele week. Host het gesê hul sal iemand stuur. Dit het nooit gebeur nie. Ons was bitter negatief.

Cindy V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy V

Gerieflik. Skoon en netjies. Alles was perfek.

Ek het bespreek om naby die hospitaal te wees, dit was gerieflik om na 'n familielid te gaan besoek.

Iain R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iain R

Home-like.

Voel tuis.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main East-weg 10, Mellville Estate eenheid 99, Johannesburg, 2019, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc23594dd03ff55e373ee9183e464199e09ff8a31cb5a008b5a711bd29531fcee9c45d9a8ad44bbbe065f604d4ff23983b332?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 10 Main East Road Melville Estate unit 99 2019 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.1782411 28.0154744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang