Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melville Estates 22

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele V
1 nag
5.0
Aug 2023

Gemaklik en veilig. 'n Tuiste weg van jou huis af. Die perfekte "sluit en gaan" opsie. Skoon, gerieflik en baie mooi versier. Dis my derde keer by Melville Estates 22 en ek gaan elke keer weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
Melville Estates 22
Baie, baie dankie vir jou mooi boodskap Jaco Ons is so bly en dankbaar vir jou ondersteuning en kan nie wag vir jou volgende besoek. Geniet die lang naweek Vriendelike Groete Cristina

Adele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gerieflik, warm en veilig. Ons het Melville Estates 22 gekies vir 'n werksreis. 'n Skoon, netjiese woonstel het ons begroet op die koudste dag van 2023 en raai wat? Elektriese komberse vir ons elkeen! Die dekor is so oulik en daar is net mooi alles wat jou tuis en gemaklik laat voel. Cristina het vir ons alles so mooi uiteengesit m.b.t sleutels en die toegangshek, ons het gelyk soos ou inwoners. Ons het heerlik oorgebly en sal beslis weer daar gaan bly. Dis 'n klipgooi van die Netcare hospitaal vir diegene wat dalk geliefdes moet besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie K
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Happy. Unit was clean, comfortable and secure. Wi-Fi all I needed. Hostess notified me of loadshedding schedule to download and was approachable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
Melville Estates 22
Goeie Middag Julie Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer jul ondersteuning so baie en hoop jul kom weer kuier. Vriendelikke Groete Cristina

Jacques J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie lekker plekkie. Het als wat 'n mens nodig het as jy net vir 'n paar nagte moe. Kan die plek gerus aanbeveel, veral as jy naby die hospitaal (Milpark) wil wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main East-weg, Melville Estates Eenheid 22, Melville, Johannesburg, 2019, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd997059a8b0927fe4a2be6a2ac54c80f178461936ff0bc7cb38c6d0cb17978122613878f775327a593cc3bd422955a343719?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Main East Road Melville Estates Unit 22, Melville 2019 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.178283056667 28.015456046033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang