Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melville Gap Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Andre M
1 nag
4.6
Mrt 2023

Netjies en vriendelik. Netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Very neat and clean accommodation with modern interior decoration. We enjoyed our stay at Linden Gap guest house where they accommodated us in their sister guest house due to trouble with the water at Melville Gap. The only recommendation would be a fan for every room. The sleeper couch is not very comfortable for a third adult person. We enjoyed the Nespresso coffee!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys S
1 nag
5.0
Mei 2022

Baie awesome en so mooi. Moet sê ek was stom geslaan met die prys wat ek betaal en wat ek kry. Sal vir seker weer daar bly, dink ek sien julle weer in Augustus. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn P
Kort verblyf
3.2
Mei 2022

Netjies. Parkeerplek was wel 'n probleem met ander gaste wat in en uit wou beweeg. Krag was af - kragopwekker het eers heelwat later aangegaan. Ek het ook nie die kamer gekry wat ek eintlik bespreek het nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nombulelo C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

I had a very wonderful stay at Gap Guest House, very welcoming place. Very great place to stay at for your holiday, can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Verjaarsdag naweek Hulle het my vrou bederf met ‘n sjampanje ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2018

Gemaklik om te kry, min verkeer in piektye, goed geleë. Behalwe vir die ontvangs op die dag wat ons gearriveer het, was dit 'n baie gemaklike plek om te vind en is naby 'n verskeidenheid eetplekke en het min verkeer in piektye wat dit gemaklik maak om by besigheidsbestemmings uit te kom.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carlonetta F
1 nag
4.6
Jan 2016

Ontspanne en baie netjies. Die gastehuis self is baie netjies, ontvangs was baie vriendelik, toilet was so bietjie klein, maar dit was leefbaar. Kan dalk 'n bietjie meer moeite doen met die ontbyt. Dit sal definitief waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie K
1 nag Besigheidsreis
2.6
Nov 2015

Sal nie weer daar slaap nie. Eetkamer het slegs een groot tafel waar al die inwoners verplig is om aan te sit Die jogurt is baie min en 'n mens moet kies tussen 'n worsie of spek. Die verskeidenheid is nie op standaard nie. Die kamers is netjies, maar die badkamers is baie vuil. Toe ons gaste arriveer, het die gasheer kort-kort boodskappe gestuur om te hoor wanneer ons kom. Toe ons daar kom het hy vinnig homself voorgestel en kon ons nie gou genoeg inboek nie. Stort is baie laag. Nie eers 'n persoon van gemiddelde lengte kan onder die stortkop staan nie. Geen stortkappie nie en toiletware se botteltjies was half. Voedsel glad nie aantreklik voorgesit. Kan nie behoorlik inkom by die plek. Dis baie nou. As ons voor die hek staan, het die voertuig halfpad in die straat gestaan om te wag dat die hek moet oopmaak om in te ry.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tetyana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 260
R1 260 R1 134
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 260
R1 260 R1 134
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 33, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA868481c0c1074b78300ba39b620a649fb539dd71f1325eaff38fea83c272bd699092794e17c1a730dbb2f786eb960055d7af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 260 nouVanaf R1 134 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 33 1st Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.178355557511 28.001920728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang