Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memel Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Ferdinand H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Sentraal gelee in 'n veilige en rustige omgewing. Vriendelike personeel. Baie lekker gebly in skoon en netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trisca H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wat 'n lekker kuier by Rudi Kriel en sy span by die Memel Hotel! Dit was soos om by vriende tuis te gaan en die kos was voortreflik, baie dankie julle. Ons kom beslis weer. Vir die basaar of sommer net 'n roadtrip! Lanklaas so lekker en ontspanne by 'n hotel tuisgegaan. Die vriendelike diens van Rudi, Wessel en Stella, is eie aan die platteland en ons het die kuier terdeë geniet. Alles was netjies en skoon en ons het die veilige parkering en voortreflike aandete waardeer. Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Skoon, netjies en sentraal geleë. Baie vriendelike diens en die hotel is sentraal geleë in die dorpie. Daar is veilige parkering. Die kamers is skoon en netjies. Hulle maak vreeslike lekker kos. Kon elke dag ook nie wag vir ontbyt nie. Baie dankie aan bestuur en personeel vir 'n fantastiese tyd wat ek by julle kon geniet het. Ek sal vir seker weer by Memel Hotel gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2024

Rustig en vriendelik. Lekker, dankie. Die kamer is skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Jan 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Petro P
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Het geniet om in hierdie ou geskiedkundige hotel te slaap. My ontvangs was hartlik deur eienaar en kroegman. Kamer was skoon en netjies. Die etes by kroeg is bekostigbaar en lekker vars voorberei. Ek sal hierdie hotel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Baie vriendelike mense en aangename plek. Ware oase in 'n stowwerige, warm dorpie. Mense vriendelik. Warm atmosfeer. Kamer gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James C
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jun 2023

Good. Bar and grill restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2023

Baie vriendelike personeel wat gasvry is, lekker kos en geselskap. 'n Hotel in 'n rustige dorpie. Ongelukkig is daar 'n Taverne reg langs die Hotel, met 'n baie skerp lig, wat veroorsaak dat jy verblind word en nie die ingang na die Hotel kan sien waar oornagbesoekers ingaan nie. Die geraas van die Taverne ontsier die rustige atmosfeer wat die hotel skep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Rudi
Memel Hotel
Die “Tavern” is in werklikheid n Restaurant wat n skerp lig het juis om misdaad by die ingang van beide persele te voorkom. Die geraas was motors wat op die dag in die straat harde musiek gespeel het en dis verseker nie die norm nie. Ek is jammer dat julle ondervinding nie die standaard ondervinding was wat gaste hier beleef nie. Ek sou om verskoning vra, maar sulke dinge gebeur oral en was ongelukkig buite my beheer op die dag. Groete,

Doret K
1 nag
5.0
Des 2022

Fantastiese ervaring! Dit was 'n heerlike belewenis en is my gereelde oornagstop. Vriendelike ontvangs laat jou dadelik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Memel, 2970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe6a2913cf50226da81e70340908034fa5396260b436b892786f0f8a7c9e4d3ad23ef435d9bce4e03003b4eff0e915f4f2bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 28 Voortrekker Street Memel 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.681451245177 29.56381449611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang