Memel Hotel
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 28, Memel, 2970, Vrystaat
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Memel Hotel is in die prentjiemooi dorpie, Memel, in die Vrystaat, besit deur Rudi en bestuur deur Wessel en Stella. Die hotel is net 2 en 'n half uur se ry oos van Johannesburg en 47 km vanaf Newcastle op die R34.
Verblyf is beskikbaar in 7 gastesuites wat geskik is vir 2 tot 4 volwassenes. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n kroeg met 'n grootskerm-TV en 'n kaggel. Die rookvrye sitkamer het 'n gemeenskaplike TV. 'n A la carte-spyskaart met heerlike etes is beskikbaar.
Buite is daar 'n mooi tuin waar gaste 'n boek kan lees of die privaat braai-area geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area wat geskik is vir groter groepe en spitbraaigeriewe is vir spesiale geleenthede beskikbaar. Spyseniering vir klein troues en soortgelyke funksies kan voorsien word.
Vir kranige voëlkykers is daar die Seekoeivlei Natuurreservaat en 'n RAMSA-terrein wat tans lieflike voëlskuilings en -wandelpaaie het. Die Sediba-staproete is 7 km ver in die lieflike omliggende berge en moet ook voor aankoms gereël word om teleurstelling te voorkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 28, Memel, 2970, Vrystaat
- Gaste dink Memel Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 28, Memel, 2970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang