Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memel Hotel

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Memel, 2970, Vrystaat
  • Vanaf R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Memel Hotel is in die prentjiemooi dorpie, Memel, in die Vrystaat, besit deur Rudi en bestuur deur Wessel en Stella. Die hotel is net 2 en 'n half uur se ry oos van Johannesburg en 47 km vanaf Newcastle op die R34.

Verblyf is beskikbaar in 7 gastesuites wat geskik is vir 2 tot 4 volwassenes. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n kroeg met 'n grootskerm-TV en 'n kaggel. Die rookvrye sitkamer het 'n gemeenskaplike TV. 'n A la carte-spyskaart met heerlike etes is beskikbaar.

Buite is daar 'n mooi tuin waar gaste 'n boek kan lees of die privaat braai-area geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area wat geskik is vir groter groepe en spitbraaigeriewe is vir spesiale geleenthede beskikbaar. Spyseniering vir klein troues en soortgelyke funksies kan voorsien word.

Vir kranige voëlkykers is daar die Seekoeivlei Natuurreservaat en 'n RAMSA-terrein wat tans lieflike voëlskuilings en -wandelpaaie het. Die Sediba-staproete is 7 km ver in die lieflike omliggende berge en moet ook voor aankoms gereël word om teleurstelling te voorkom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Ferdinand H
5.0
Sentraal gelee in 'n veilige en rustige omgewing. Vriendelike personeel. Baie lekker gebly in skoon en netjiese kamer.
Apr 2024
Trisca H
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n lekker kuier by Rudi Kriel en sy span by die Memel Hotel! Dit was soos om by vriende tuis te gaan en die kos was voortreflik, baie dankie ju...
Sien meer
Mei 2023
Ferdinand H
5.0
Skoon, netjies en sentraal geleë. Baie vriendelike diens en die hotel is sentraal geleë in die dorpie. Daar is veilige parkering. Die kamers is skoon ...
Sien meer
Apr 2023
Petro P
5.0
Het geniet om in hierdie ou geskiedkundige hotel te slaap. My ontvangs was hartlik deur eienaar en kroegman. Kamer was skoon en netjies. Die etes by k...
Sien meer
Feb 2023
Annalize B
Saam met vriende
5.0
Baie vriendelike mense en aangename plek. Ware oase in 'n stowwerige, warm dorpie. Mense vriendelik. Warm atmosfeer. Kamer gerieflik.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 28, Memel, 2970, Vrystaat
  • Gaste dink Memel Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Memel Vrystaat
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Memel, 2970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe6a2913cf50226da81e70340908034fa5396260b436b892786f0f8a7c9e4d3ad23ef435d9bce4e03003b4eff0e915f4f2bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 28 Voortrekker Street Memel 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.681451245177 29.56381449611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang