Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memories Self-Catering @ 5 on Smith

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Memories Self-Catering @ 5 on Smith
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marietjie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Definitief aanbeveel!

Dankie aan die gasvrou, ons was baie beïndruk met die huisie! So mooi en alles wat jy benodig, selfs 'n heater om ons warm te hou vir Oudtshoorn se koue! Dankie baie, ons het baie lekker gebly!

Hannelie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon, netjies en daar is alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Schalk B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B

Sal weer daar bly.

Skoon en netjies. Alles werk 100%.

Dupreez B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dupreez B

Alles was perfek.

Sal beslis weer besoek.

Joelene M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene M

Fantasies.

Fantastiese waarde vir geld. Alles wat jy kan benodig in die eenhede. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar bly.

Tinus M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus M

Ons het wonderlik gebly en baie gerieflik.

Ons verblyf was fantasties en die kamers was baie netjies en skoon met ons aankoms. Baie gerieflik en alles is daar wat mens nodig het. Gerieflik naby die dorp. Sal vir seker weer daar bespreek.

Yolanda P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda P

Kort maar lekker.

Pragtige, skoon en netjiese huis. Verblyf was fantasties. Area baie rustig en stil. Het dit baie geniet.

Denise H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise H

Everything was as advertised.

Comfortable, clean and tidy.

Morne K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Lekker blyplek, goed toegerus en netjies. Goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly by Memories, die plek is baie skoon en netjies en goed toegerus.

Dewald J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald J

Comfortable, clean, perfect location.

Very helpful hosts and all communications were clear.

Liani S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani S

Puik verblyf!

Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies. Die kragomsetter tydens beurtkrag was 'n bonus. Thank you very much, Cindy!

Walda F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walda F

Wonderlik!

Ons gasvrou was baie behulpsaam en het deurentyd met ons gekommunikeer. Die akkommodasie het 100% aan ons verwagtinge voldoen.

Ilse P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P

Wat 'n klein juweel in die Klein Karoo.

Wow, en het ons lekker gebly. Van die begin af, was net 'n plesier om deel van Memories te wees. Ons het laat gearriveer en Cindi het spesiaal gery om vir ons ligte aan te skakel, sodat ons nie in die donker moes rondtas nie. Netjiese eenheid met allles wat jy benodig. Ruim slaapkamers, goed ingerigte kombuis, heerlike sitkamer met lekker lêbanke. Die lugverkoeling was 'n groot plus vir die versengende hitte van Oudtshoorn. Die cherry op die koek was egter die inverter wat ons teen Eskom beskerm het. Memories sien ons beslis weer. Dankie, Cindi vir jou gasvryheid.

Esta S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta S

Ek het lanklaas in so mooi en netjiese, skoon plek gebly.

Dit was verseker waarde vir geld. Plek het alles wat jy benodig. Tot 'n inverter en gasstoof. Die geyser werk ook met solar. Goeie kwaliteit breekware, beddegoed en handdoeke. Gaan verseker weer daar bly. Die gasvrou het ook ekstra moeite gedoen sodat ons voor die inkloktyd kon ingaan. Baie dankie vir heerlike verblyf.

Rene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Ons het net oorgeslaap, laat aangekom en weer vroeg gery maar sal beslis weer daar bly.

Die woonstel was baie netjies, skoon en voldoen aan alle verwagtinge. Ek het gehou van die gemaklike sitplek in sitkamer en my bed het heerlik geslaap.

Carien J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien J

Pragtig! Rustig, perfek.

Die eenheid was alles waarvoor ons kon vra en hoop. Eienaar het selfs opgevolg of ons veilig was.

Debra G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra G

Geat accommodation, modern look with outside patio and braai. Clean and secure.

When we arrived the Manager forgot we were arriving on the day. I requested 4 single beds, they immediately rectified the matter. TV remote was not working, Manager sent us batteries, however we could not open the remote to replace batteries, this remote is very different to the norm so we finally managed to manually switch the TV on and off. We paid a deposit only (the Manager did not know this) and could not pay the balance immediately as they do not have a card machine, so did EFT instead. Had loadshedding when we were there, we given 2 lanterns and candles, however I would suggest installing rechargeable globes in the dining area and one in each bedroom.

Anna S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Heerlik, baie netjies.

Lekker gekuier. Baie gerieflik, alles en meer wat jy nodig het. Dankie vir die waaier wat aan was, heerklik koel toe jy instap.

Stefan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Netjies, privaat, veilig, gerieflik.

Eenheid was heerlik verkoel toe ons inklok na 'n warm dag in en om Oudtshoorn. Die kombuis is toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir 'n heerlike braai op die privaat stoepie.

Elizabeth Ruth A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth Ruth A

Dis 'n lieflike eenheid. Baie netjies en mooi. Ons sal dit beslis weer bespreek in die toekoms.

Ons het vriendelike diens ontvang en het ons tyd daar baie geniet.

Le-rie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Le-rie V

Rustig en ontspanne.

Ons verblyf by Memories Self-Catering @ 5 on Smith was van hoë gehalte. Die plekkie was baie netjies en het alles wat jy benodig. Die huis is baie ruim en perfek vir 'n gesin. Ek sal beslis met my volgende besoek aan Oudtshoorn weer daar woon. Vyfsterverblyf vir ons. Baie vriendelike diens.

Sante E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sante E

Perfek vir 'n gesin met kleuters.

Ons was baie tevrede met die akkommodasie. Dit was baie netjies en skoon en lekker ruim. Die braaigeriewe is beskud en baie gesellig. Die verblyf het alles wat jy nodig het in die huisie. Ons sal volgende keer verseker langer bly.

Lauren H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren H

We had a delightful stay, place is clean, located in a quiet suburb and close to a convenience store.

Very friendly host, good atmosphere. Had everything we needed. Pleasant and wonderful weekend away in the Karoo, lots of fun was had.

Lereen C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lereen C

Heerlik rustig.

Stunning plek. Alles wat jy nodig het en vele meer. Rustige, stil omgewing. Sal beslis weer gaan kuier.

Charl P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P

Puik!

Regtig heerlik en gemaklik. Sal beslis weer daar bly.

Marlise R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise R

Absoluut heerlik gemaklik, netjies, ruim! Ons het heerlik gebly!

Memories cater vir enige persoon se behoeftes. Dit is lekker ruim, pragtig gemeubileer, skoon en gemaklik!

Charney K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charney K

Gesellige akkommodasie.

Die eenheid is baie netjies, het alles wat mens voor kan vra of benodig. Albei kamers het 'n lugversorger wat heerlik gewerk het in die hitte. Die ander deel van die huis is baie warm - maar dan ook dit is die warmste tyd van die jaar. Die sitkamer se groot bank is baie gerieflik en mens kan gemaklik daarop sit en ontspan. Indien die bure besluit om laataand te kuier kan dit 'n probleem wees, omdat die eenhede se buiteareas aanmekaar grens met 'n opening van die een buite-area na die ander buite-area en jou kamervenster reg langs die bure se braai-area is. Beperkte DStv-kanale, maar gelukkig was ons daar vir sport en nie om in die huis te kuier nie. Was 'n lekker naweek en sal die eenheid aanbeveel.

Buks C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Buks C

Lekker gerus na die lang pad!

’n Pragtige nuwe eenheid wat perfek is vir oorslaap of selfs om langer bly. Ten volle toegerus en mens benodig net jou oornagtas. Lugversorging in die kamers is ’n groot bonus. Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf.

Paula K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula K

Great stay. Well equipped little unit.

Clean and neat with everything you need. Friendly service and value for money.

Barend P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend P

Was baie skoon en netjies.

Baie lekker daar gebly. Als was mooi skoon en netjies. Sal vir seker weer daar bly.

Gert V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Excellent.

Nothing to add, just excellent.

Christo B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Die beste.

Baie moderne blyplek en pynlik netjies binne en buite.

Marzel C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzel C

Beautiful and comfortable.

Attention to detail and everything you require is there.

Ronel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

'n Pragtige, ruim en goed toegeruste eenheid wat voel soos home away from home.

Baie netjiese blyplek met goed toegeruste eenheid (yskas, mikrogolf, stoof, toaster, TV, aircon in kamers). Baie vriendelik ontvang deur Cindy wat ook seker gemaak het daar is 'n backup-plan vir die load shedding. Lekker ruim met 'n heerlike kuierstoep en braai. Badkamers het alles wat nodig is van handdoeke tot sjampoe en seep. Was ook nie te ver om KKNK toe te stap nie (± 15-20min). Sal beslis weer hier bly as ons in Oudtshoorn is.

Helene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Uitstekende verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Die verblyf was werklik uitstekend. Baie mooi netjies, goeie kliënte diens, gemaklik met jong kinders, rustige omgewing en goeie waarde vir geld. Ons sal hierdie plek beslis aanbeveel en dit ook weer kies wanneer ons in Oudtshoorn akkommodasie nodig het.

Melissa G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G

Werklik ‘n pragtige plekkie en baie goed toegerus.

Vriendelike ontvangs en verblyf was uit die boonste rakke, ons het ons tydjie baie geniet. Baie modern en goed toegerus, van slaapkamers tot kombuis. Definitief waarde vir geld en sal aanbeveel.

Susan M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Uiters fantasties.

Dit is 'n pragtige skoon plek met alles wat jy benodig. Een van die bestes waar ons al gebly het.

Colleen V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen V

Pragtige, silwerskoon, splinternuwe, moderne, ruim meenthuis.

Ons was aangenaam verras met die goed toegeruste, nuutgeboude meenthuis. Stapafstand na KKNK feesterrein.

Daniel B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Baie netjies, toegerus in geheel, baie gemaklik.

Die eenheid is baie nuut en netjies, toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het baie gemaklik gebly en dit was naby aan die dorp so ons kon KKNK Fees toe loop in plaas van parkering soek elke dag.

Roelof V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof V

Veilige, netjies blyplek met gasvrye eienaar.

Dit was 'n goeie ervaring, vanaf bespreking tot eienaar wat my gekontak het voor ek in Oudtshoorn aangekom het. Eienaar het ook stiptelik opgedaag om my te verwelkom. Plek was skoon, netjies en veilig. Kan nie vir meer vra. Alles wat ek nodig gehad het, was daar. Baie dankie!

Gerda B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Presies wat ons wou gehad het.

Alles was skoon, nuut en netjies. Woonstel volledig toegerus, een van die mooiste plekkies binne waar ons nog gebly het.

Trudy C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy C

Ons was net laatmiddae en aande daar.

Nuwe plek. So alles is vars en nuut. Baie naby die Moedergemeente waar ons konserte bygewoon het. Het in al ons behoeftes voorsien.

Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smithstraat 5, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATWLjMrbwVZzvqHRt35rgY5DsgysgLfZE6gDMgnglZLLVKPMJoH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R920 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 5 Smith Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.598122876549 22.193339825726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang