Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memories Self-Catering @ 5 on Smith

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marietjie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Definitief aanbeveel! Dankie aan die gasvrou, ons was baie beïndruk met die huisie! So mooi en alles wat jy benodig, selfs 'n heater om ons warm te hou vir Oudtshoorn se koue! Dankie baie, ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon, netjies en daar is alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Sal weer daar bly. Skoon en netjies. Alles werk 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dupreez B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Alles was perfek. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joelene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Fantasies. Fantastiese waarde vir geld. Alles wat jy kan benodig in die eenhede. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Ons het wonderlik gebly en baie gerieflik. Ons verblyf was fantasties en die kamers was baie netjies en skoon met ons aankoms. Baie gerieflik en alles is daar wat mens nodig het. Gerieflik naby die dorp. Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Kort maar lekker. Pragtige, skoon en netjiese huis. Verblyf was fantasties. Area baie rustig en stil. Het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Denise H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Everything was as advertised. Comfortable, clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker blyplek, goed toegerus en netjies. Goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly by Memories, die plek is baie skoon en netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Comfortable, clean, perfect location. Very helpful hosts and all communications were clear.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smithstraat 5, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATWLjMrbwVZzvqHRt35rgY5DsgysgLfZE6gDMgnglZLLVKPMJoH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R920 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 5 Smith Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.598122876549 22.193339825726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang