Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memories

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 307, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Memories bied 'n rustige wegbreek in 'n bekoorlike kothuis in die skilderagtige dorpie Clarens. Die kothuis is ideaal vir paartjies of 'n groep van 6 en is die ideale bestemming vir 'n ontspanne en onvergeetlike wegbreek saam met geliefdes.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers met ‘n koningingrootte-bed elk. In die leefarea is daar 2 dubbelslaapbanke. Daar is ook 2 badkamers, waarvan een 'n stort en die ander een 'n hoekbad het. Beddegoed, linne, ekstra komberse en elektriese komberse op die 2 koningingrootte-beddens word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, ketel, breekware, eetgerei, vierplaatgasstoof en 'n oond toegerus. Gratis WiFi, braaigeriewe en genoeg parkeerplek vir voertuie en sleepwaens op die perseel agter 'n toesluithek word voorsien. Gaste het ook toegang tot 'n stoep waar hulle kan kuier en die tuin vir piekniek hou.

Memories is naby die dorpie se bekoorlike antiekwinkels en restaurante geleë. Gaste kan die Clarens Dinosaur Hunting Expeditions se fossielmuseum en dinosourustoere teen 'n ekstra koste besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Colin B
Saam met vriende
5.0
Elsabé was 'n uitmuntende gasvrou. Elsabé was uiters bedagsaam en hulpvaardig.
Aug 2024
Anina W
Gesin met tieners
5.0
Lovely restorative peaceful stay. The house is really charming, tasteful and it was a great experience staying there! The host is very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Robert M
5.0
Beautiful old house very comfortable. Unique and relaxing experience. Beautiful old house. Friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Megan B
Saam met lewensmaat
5.0
Great location. Lovely hosts. Thank you for a lovely stay. Beautiful house, full of character. Prime location, easy walking distance to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Salomé N
4.8
Baie oulike plekkie. Bed was lekker gemaklik en genoeg warm goed vir die koue winter. Was ongelooflik gasvry!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Markstraat 307, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Memories het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 307, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe99501f45a06bae2cdf1682d42467f0268583a5bc0157336afaa6af94f6eae1df4cfb99a182cab680f01a5f94da9f12ed7f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 307 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.514274913243 28.419414373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang