Memory Lane
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Deslyn D - Jun 2024
Algehele gradering
Was fantasties, gerieflik en gemaklik.
Heinz J - Mrt 2024
Algehele gradering
Die eienaar was baie tegemoetkomend. Ons het dit baie geniet om daar te bly.
Leon A - Des 2023
Algehele gradering
Ons het ons deeglik geniet.
Abigail S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Al wat kort is WiFi. Dis al wat ons gemis het.
Shameega K - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het versigtig gekuier, want ons wou nie moeilikheid hê nie.
Lees meerBernelee R - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing.
Annarie C - Feb 2023
Algehele gradering
Stil, ontspanne area met mooi uitsig.
Elmari S - Apr 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Lescille B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Cordelia P - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Pieter J - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend uitgerus.
Marissa M - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely!
Memory Lane se terugvoer
Noted thank you. Glad you enjoyed it.
Donovan S - Jun 2022
Algehele gradering
Awesome, we had a wonderful stay at Memory Lane.
Veronica L - Des 2022
Algehele gradering
Kuier was baie lekker, veilige omgewing en baie ruim huis met alles wat jy nodig het.
Jason H - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, mooi huis, mag Liewe Jesus die besigheid net ryklik seën, beste naweek.
Bronwen W - Jan 2022
Algehele gradering
What a relaxing holiday in a such a welcoming, homely feel accommodation.
Lees meerMarita S - Mrt 2022
Algehele gradering
Was lieflik.
Trevin V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly en gekuier!
Valentino S - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflik.
Francois S - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en die moeite werd.
Daniel T - Des 2021
Algehele gradering
Lovely place, all we needed to have a fantastic holiday!
Elandre S - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend sal definitely weer terug.
Memory Lane se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet.
Andries S - Sep 2020
Algehele gradering
Altyd lekker, altyd te kort.
Christelle F - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik, alles wat mens nodig het en fantastiese gasvryheid.
Memory Lane se terugvoer
Baie dankie vir die goeie review, ek waardeur dit opreg.
Judy S - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker ruim huis.
Gezelle S - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Memory Lane se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly julle het dit geniet.
Riana
Delene H - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike, ruim huis.
Gail D - Apr 2019
Algehele gradering
Altyd lekker in Mosselbaai.
Erna V - Des 2018
Algehele gradering
Alles netjies, huis was presies wat ons wou gehad het!
Memory Lane se terugvoer
Dankie vir die resensie. Bly julle het die tydjie geniet.
Hadassah P - Sep 2018
Algehele gradering
Voel tuis by die huis.
Pauline V - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker tuis gevoel, sou graag langer wil bly.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grata-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang