Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memory Lane

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Deslyn D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Was fantasties, gerieflik en gemaklik. Ja ons het lekker gebly. Sal enige tyd weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinz J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die eienaar was baie tegemoetkomend. Ons het dit baie geniet om daar te bly. Ons het baie lekker gebly. Eienaar is vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Ons het ons deeglik geniet. Ons het baie lekker gebly. Ons sou WiFi graag gehad het. Verder was dit 'n goeie kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail S
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Baie lekker gebly. Al wat kort is WiFi. Dis al wat ons gemis het. Baie lekker gekuier, huis het lekker groot ruimte. Ons het somer dadelik tuis gevoel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shameega K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Ons het versigtig gekuier, want ons wou nie moeilikheid hê nie. Kliëntediens was wonderlik. Plek was baie netjies met lekker spasie. Kuier onder die afdak was heerlik. Ons is gereelde vakansiegangers van Dana baai en het nog nooit probleme gehad nie. Lekker gesels en gelag. Sou verstaan het as ons nog musiek ook gespeel het, maar ons het nie, omdat ons ander mense respekteer. Memory Lane het 'n kommentaarboekie en ek het gelees dat 'n paar mense kla oor die bure wat kom stilmaak. Ek dink nie Memory Lane is geskik vir vakansiegangers nie. Ons het maar ander plekke gaan besoek om net weg te kom van die huis af waar ons nie kon kuier a.g.v. die bure nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Bernelee R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Amazing. We will most definitely go back again. The setup of the house is nice and it gives you a feel-at-home kind of vibe. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annarie C
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Stil, ontspanne area met mooi uitsig. Van parkering tot ontspanningsarea is goed beplan. Naby winkels en die dorp is skoon sonder bedelaars. Bokke het ons kom groet en daar is redelik baie voëls in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari S
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Home away from home. Dit was 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lescille B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2023

Baie lekker gekuier. Ten spyte van die natte week het ons dit elke oomblik geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grata-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXhaPk3a8moYOc3YXbo3lRGvsrNbVpTxuHSmTRB8JWttSU4ZpRA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 5 Grata Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196341 22.027259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang