Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memra Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jacqueline K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Great reception and owners are beautiful warm people. We had a great time with my friends, if I am at Ladysmith I will be using their services again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jami N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Perfect for our needs. We had business and needed staff to stay overnight. They accommodated us quick and easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Memra Guest House
Thank you for your lovely review.

Jh C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2022

Net reg vir oornag. Het 2 nagte oorgebly, basiese geriewe, regverdig nie die duur oornagtariewe nie, maar daar was gelukkig DStv om rugby te kyk. Van die items in kamer was beskadig, en het baie afbreuk gedoen aan die beeld van die plek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Letitia D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Vinnige oorslaap, maar baie lekker gebly. Ons het net vinnig oorgeslaap op pad see toe, maar sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Die eenheid waar ons ingeklok het, is pynlik netjies en silwerskoon. Het 'n baie rustige nag gehad en lekker uitgerus. Die ligging van die gastehuis perfek. Baie stil, rustige buurt. Die netjies tuin was 'n lus vir die oog!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Lovely, friendly host! We had a great time at Memra Guest House and will definitely come again when in the area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Dis skoon, netjies en die vriendelike gasvrou verdien tien uit tien! Die warm atmosfeer van hierdie knus plekkie laat mens dadelik welkom voel. Van sjokolades op die kussing tot lugverkoelde kamers en DSTV maak die plekkie 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Memra Guest House
Beste Ronnie en gesin Baie dankie weereens dat u Memra Gastehuis gekies het, asook vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg, en probeer ons visie ten volle uitleef. Mag die Here julle seën hierdie seisoen en geniet die vakansie ten volle. Vriendelike groete Chris en Magda

Francoise P
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2017

Homely. Friendly. Helpful. Clean. We were received in a very friendly and helpful manner. The owner helped us settle in quickly. She accommodated us in her new house, away from other guest, which was suitable, as we traveled with 3 year old twin boys!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magda
Memra Guest House
Dear Francoise, Thank you for the positive review and comment regarding the accommodation.We Value your input and appreciate it. Have a Blessed 2018. Kind Regards Magda

Vukani N
1 nag
4.2
Okt 2017

Good. The place is nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nantus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2016

Voel soos huis. Baie vriendelik verwelkom. Alles was skoon en netjies en 'n fantastiese ontbyt. Baie interessante foto's en treine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Memra Guest House
Beste Nantus, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons strewe na 'n gees van " excellence" stap vir stap.. Wees geseënd. Vriendelike groete Magda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-laan 14, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2Mjg1ZjNjLTMzOGItNDQxYi04MGRjLTRiMTQ4NDhjM2IyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 14 St. Augustine Avenue Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.55618 29.77768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang