Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memra Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Memra Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacqueline K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline K

Great reception and owners are beautiful warm people.

We had a great time with my friends, if I am at Ladysmith I will be using their services again.

Jami N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jami N

Perfect for our needs.

We had business and needed staff to stay overnight. They accommodated us quick and easy.

Memra Guest House se terugvoer

Thank you for your lovely review.

Memra Guest House
Jh C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jh C

Net reg vir oornag.

Het 2 nagte oorgebly, basiese geriewe, regverdig nie die duur oornagtariewe nie, maar daar was gelukkig DStv om rugby te kyk. Van die items in kamer was beskadig, en het baie afbreuk gedoen aan die beeld van die plek.

Letitia D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia D

Vinnige oorslaap, maar baie lekker gebly.

Ons het net vinnig oorgeslaap op pad see toe, maar sal beslis aanbeveel.

Louise W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Die eenheid waar ons ingeklok het, is pynlik netjies en silwerskoon. Het 'n baie rustige nag gehad en lekker uitgerus.

Die ligging van die gastehuis perfek. Baie stil, rustige buurt. Die netjies tuin was 'n lus vir die oog!

Aletta S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S

Lovely, friendly host!

We had a great time at Memra Guest House and will definitely come again when in the area!

Ronnie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie S

Dis skoon, netjies en die vriendelike gasvrou verdien tien uit tien!

Die warm atmosfeer van hierdie knus plekkie laat mens dadelik welkom voel. Van sjokolades op die kussing tot lugverkoelde kamers en DSTV maak die plekkie 'n wenner.

Memra Guest House se terugvoer

Beste Ronnie en gesin
Baie dankie weereens dat u Memra Gastehuis gekies het, asook vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg, en probeer ons visie ten volle uitleef.
Mag die Here julle seën hierdie seisoen en geniet die vakansie ten volle.
Vriendelike groete
Chris en Magda

Memra Guest House
Francoise P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francoise P

Homely. Friendly. Helpful. Clean.

We were received in a very friendly and helpful manner. The owner helped us settle in quickly. She accommodated us in her new house, away from other guest, which was suitable, as we traveled with 3 year old twin boys!

Memra Guest House se terugvoer

Dear Francoise,
Thank you for the positive review and comment regarding the accommodation.We Value your input and appreciate it.
Have a Blessed 2018.
Kind Regards
Magda

Memra Guest House
Vukani N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vukani N

Good.

The place is nice and quiet.

Nantus S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nantus S

Voel soos huis.

Baie vriendelik verwelkom. Alles was skoon en netjies en 'n fantastiese ontbyt. Baie interessante foto's en treine.

Memra Guest House se terugvoer

Beste Nantus,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons strewe na 'n gees van " excellence" stap vir stap..
Wees geseënd.
Vriendelike groete
Magda

Memra Guest House
Rianna V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianna V

Ons het 'n baie aangename en rustige aand hier deurgebring na 'n lang dag op die pad.

Na 'n baie lang dag op die pad, was dit vir ons heerlik om deur 'n baie vriendelike egpaar ontvang te word wat ons gou tuis laat voel het. Ons het dit ook baie geniet om deur die tuin te stap en al die kunswerke te bewonder en die gedagtes wat op verskillende plekke neergeskryf is, te kon lees. Die ontbyt wat ons geniet het, was uit die boonste rakke! Memra Gastehuis is inderdaad aan te beveel vir 'n moeë reisiger wat nie net na liggaam moeg is nie, maar ook nuwe inspirasie vir die lewe nodig het!

Memra Guest House se terugvoer

Beste Rianna,
Graag wil ek net vir u bedank vir die vriendelike en motiverende resensie. Ons waardeer elke positiewe terugvoer opreg.
Ons streef daarna om ons Visie uit te leef, en probeer verbeter.
Vriendelike groete.
Magda

Memra Guest House
Christina J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina J

Pragtig ingerig, was aangenaam verras!

Baie goeie ligging. Vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld.

Jabu N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu N

The host is very warm and welcoming. Went out of way to assist with luggage on arrival.

Keep up the good work. We felt safe and welcomed. The room was clean. Thanks very much to Magda, her husband and the team.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-laan 14, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2Mjg1ZjNjLTMzOGItNDQxYi04MGRjLTRiMTQ4NDhjM2IyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 14 St. Augustine Avenue Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.55618 29.77768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang