Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlo View Guest Rooms

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 252 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Aneé M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker oornag plekkie. Baie netjiese oornag plekkie gewees, met vriendelike kliëntediens. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien A
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Die kamers is netjies en het alles wat mens nodig het. Ons het heerlik gebly by Menlo View Guest Rooms. Die ligging is uitstekend - naby al verskeie restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent. Excellent. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schorne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very pleasant and perfectly situated. Our stay was exactly as we expected, pleasant and the hostess was extremely helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sp T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. Wonderlike plekkie. Baie vriendelike mense. Veilige area. Baie netjiese plek en sal enige tyd weer daar boek as ons weer op vakansie gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi E
1 nag
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld! Ons is baie tevrede, lekker gebly! Baie skoon, netjies, gerieflik en veilig. Ons is baie vriendelik ontvang. Tevrede met ons verblyf. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Veilig. Privaat. Skoon. Vriendelik. 'n Netjiese, goed geleë verblyf. Sal vir seker die plek aanbeveel. Veilig. Privaat. Beddegoed was snoesig warm gewees vir 'n koue wintersaand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rone R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Menlo View is baie sentraal geleë. Die gastehuis bied goeie waarde vir geld! Ek het my verblyf baie geniet. Sal dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Marthie het kontak gemaak en presies alles verduidelik en uiteengesit. Ja - Gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schoonraad L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Great. Stayed for a few days. It was a business trip. It had everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 262

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24ste Straat 40, Menlo Park, Pretoria-Oos, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF5SDON2oJl9wGVsR9k8XaaTAj64EEvOH9TUldXaIzS1vxDdsUG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 252 5 1 5 40 24th Street Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.774845295098 28.26432388541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang