Menlo View Guest Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 259
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Schorne D - Aug 2024
Algehele gradering
Very pleasant and perfectly situated.
Sp T - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
Naomi E - Aug 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld! Ons is baie tevrede, lekker gebly!
Ester V - Aug 2024
Algehele gradering
Veilig. Privaat. Skoon. Vriendelik.
Rone R - Jul 2024
Algehele gradering
Menlo View is baie sentraal geleë. Die gastehuis bied goeie waarde vir geld!
Armand S - Mei 2024
Algehele gradering
Marthie het kontak gemaak en presies alles verduidelik en uiteengesit.
Schoonraad L - Mei 2024
Algehele gradering
Great.
Helena T - Mrt 2024
Algehele gradering
Die gaste vrou Marthie is regtig baie behulpsaam en baie vriendelik.
Geraldine F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik, skoon en netjies.
Estie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Home away from home! Ons het so lekker gebly, baie rustig en naby aan als.
G V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf naby aan dokters en inkopie sentrums.
Annemarie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi, skoon, gerieflik en vriendelike diens.
Carien S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige, netjiese, bekostigbare verblyf.
Sonja K - Jan 2024
Algehele gradering
Oornag akkommodasie gesoek naby aan Atterbury-teater.
Veronica H - Jan 2024
Algehele gradering
Vroegoggend koffie in die tuin is n lafenis vir enige besoeker se siel.
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Goed.
Hayley D - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely clean, comfortable, and convenient.
Esna V - Jan 2024
Algehele gradering
Siens ons verseker weer!
Jennifer D - Aug 2024
Algehele gradering
Very good choice of guest house, will definitely recommend it.
Lees meerMurna C - Jan 2024
Algehele gradering
Onsmaaklik.
Menlo View Guest Rooms se terugvoer
Hallo Murna
Ek wil graag die feite regstel sodat ander gaste sien dat dit nie onredelik was nie.
Jou bespreking was vir drie nagte.
Jy het 1 nag geslaap en wou 2 nagte kanselleer op die dag. Jy het bespreek en was bewus van ons kansellasie beleid.
Daar was ook 'n groot bedrag uitstaande op jou bespreking wat jy nie betaal het met aankoms nie. Jy het ook net vir 1 gas bespreek maar het 'n tweede gas saamgebring en ook nie vir die tweede gas betaal nie.
Dus as jy die som gaan maak het jy glad nie verloor nie.
Ons het alles mooi aan jou verduidelik en volgens my het jy dit verstaan.
Henk B - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, puik akkommodasie.
Jacqueline D - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik, goed geleë, skoon en veilige verblyf naby Hazelwood restaurante.
Lees meerLouis C - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Gwendie G - Okt 2023
Algehele gradering
Was oorwegend by die hospitaal. Eintlik net daar geslaap.
Hester S - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Jan K - Sep 2023
Algehele gradering
Mooi skoon en gerieflik.
Danielle D - Aug 2023
Algehele gradering
Naby alles en rustig.
Nadia D - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike en veilige verblyf.
Stephan D - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, alles wat ons nodig gehad het.
Rencia V - Jun 2023
Algehele gradering
Goed toegerus.
Bianca V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Coreen V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Joubert M - Mei 2023
Algehele gradering
Elegante plek, skoon, perfek geleë, goeie diens, kommunikeer goed met gaste.
Christina V - Mei 2023
Algehele gradering
Die perfekte plek om naby Club Surgical Centre te wees.
Leandre T - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon eenheid.
Manie S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Anton G - Apr 2023
Algehele gradering
Al die basiese benodighede teen uitstekende waarde.
Ludwig V - Apr 2023
Algehele gradering
Plek is baie skoon en is super gasvry behandel.
Eunice D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Celeste L - Apr 2023
Algehele gradering
Vlugtig maar gerieflik.
Louise D - Feb 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar gaan oornag!
Sarette N - Jan 2023
Algehele gradering
Presies voldoen aan ons behoeftes vir 'n kort besoek in die stad.
Petria S - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, privaat.
Jacques E - Nov 2023
Algehele gradering
Voldoende en netjies.
Sf H - Jul 2023
Algehele gradering
Ons is baie tevrede, lekker gebly.
Cecile D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker sentraal, veilig en bekostigbaar.
Axel J - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasvrou, Marthie.
Awie O - Jun 2023
Algehele gradering
Oornaggeriewe het voldoen aan ons vereistes met vriendelike en behulpsame eienaars.
Natascha L - Mrt 2023
Algehele gradering
Was skoon en netjies.
Elaine S - Aug 2023
Algehele gradering
Bitter koud
Wilma B - Jul 2023
Algehele gradering
Privaat, netjies en gesellig.
Marelize C - Des 2022
Algehele gradering
Definitief die beste waarde vir jou geld.
Dirk M - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, goeie ligging, veilig en wel toegeruste blyplek.
Maritza N - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon. Pragtige plekkie.
Liezel H - Des 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Mandie S - Des 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige oorslaap as mens vroeg by Club surgical moet wees wat net om die hoek is.
Maya V - Des 2022
Algehele gradering
Warm ontvangs, goeie waarde vir geld.
Berna V - Okt 2022
Algehele gradering
Oorslaap in Pretoria.
Ria S - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek vir ons behoeftes. Absoluut niks fout nie.
Christa D - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, plekke is skoon en netjies.
Hendrik C - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige en aangename plek om te bly.
Madelaine C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gesellig.
Santa K - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies, het aan al ons vereistes voldoen.
Daleen K - Okt 2022
Algehele gradering
Veilig en rustig. Uitstekende beddegoed.
Johan B - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde en baie goed toegerus!
Corne B - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful!
Antionette D - Sep 2022
Algehele gradering
Puik diens en vriendelike ontvangs.
Nadia V - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, veilige plek.
Alta E - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig en waarde vir geld.
Elize N - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Rosemary M - Jul 2022
Algehele gradering
Ons was baie goed ontvang en die gasvrou is baie hulpvaardig.
Susan V - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Yvette D - Jul 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies en baie goeie diens ontvang.
Lindy K - Jul 2022
Algehele gradering
Veilige, netjiese verblyf.
Magda G - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik geleë naby hospitale.
Lynette V - Jun 2022
Algehele gradering
Menlo View Guest Rooms is gemaklik, skoon en het 'n baie gemaklike bed. Definitief waarde vir geld.
Anita W - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en vooraf inligting.
Mathilda S - Mei 2022
Algehele gradering
Friendly reception, peaceful atmosphere. We had a great stay.
Pedro R - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike, bekostigbare verblyf in 'n mooi omgewing.
Lees meerMenlo View Guest Rooms se terugvoer
Pedro, baie dankie vir jou mooi resensie.
Gaste is ons passie en tussen my en Marthie probeer ons hard om gehalte verblyf te skep.
Goue beterskap aan jou vrou en hoop ons sien jul weer.
Groete, Yvonne.
Janika P - Mei 2022
Algehele gradering
Is vriendelik ontvang. Woonstel was skoon en netjies!
Dawie S - Apr 2022
Algehele gradering
Dis altyd so lekker om daar te kom, want 'n mens word so vriendelik verwelkom. Die blyplek is altyd heerlik vars en netjies.
Christelle S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Elnè K - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons gasvrou het ons met 'n glimlag verwelkom en was so hulpvaardig en vriendelik teenoor ons.
Annatjie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Klein, maar netjies!
Leani D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie oulik.
Anton S - Feb 2022
Algehele gradering
Als wat nodig is, ligging ideaal.
Hiadee V - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful home away from home.
Philip N - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker.
Regina B - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Louise J - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Charmaine N - Des 2021
Algehele gradering
Ons gaan elke keer terug. Baie gelukkig daar.
Hannes C - Nov 2021
Algehele gradering
Warm maar funksioneel
Elizabeth V - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, mooi en veilig - waarde vir geld!
Dawie S - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike, hulpvaardige gasvrou en 'n knus blyplek.
Petro S - Okt 2021
Algehele gradering
What a great place to stay.
Sonja J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike verblyf.
Mari K - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies en kompak.
Magda G - Okt 2021
Algehele gradering
Kamer is gerieflik. Alles wat nodig is om selfs etes te maak.
Carlien W - Okt 2021
Algehele gradering
Oulike plek met al die nodige.
Sonet O - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met baie vriendelike diens deur Marthie. Sal dit vir seker aanbeveel.
Mia V - Sep 2021
Algehele gradering
Absoluut uitstekend!
Adriaan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik, goed geleë, uitstekende reëlings.
Laureen S - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Bianca B - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker en gerieflik vir 'n nag se oorslaap.
Carla L - Aug 2021
Algehele gradering
Eennagverblyf vir werksdoeleindes.
Janika D - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige, knus plekkie.
Duane M - Jun 2021
Algehele gradering
Very cosy and clean place to stay
Anneke L - Jun 2021
Algehele gradering
Prima verblyf!
Korny D - Mei 2021
Algehele gradering
Klein maar baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.
Johan W - Mei 2021
Algehele gradering
Baie tevrede.
Thalita D - Apr 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Charmyn C - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome place to stay.
Len D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Ben O - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik geslaap, baie skoon.
Helen L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir jou geld. Fantastiese diens.
Adri H - Feb 2021
Algehele gradering
Small but very cosy and comfortable, everything needed.
Hele B - Nov 2021
Algehele gradering
Ideal short term stay.
Elanna B - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Gideon C - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik ingerig en in veilige omgewing.
Charmaine N - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Elma W - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige en goeie akkommodasie, uitsonderlike gasvryheid!
Mathie P - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelik en baie behulpsaam.
Elaine V - Nov 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elma N - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies.
Johan D - Okt 2020
Algehele gradering
Beste waarde ooit .
René N - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees. Die verblyf was pragtig skoon en netjies gewees met vriendelike diens.
Colla T - Sep 2020
Algehele gradering
Soos 'n tuiste.
Gerda N - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustig, gevoel soos huis.
Adel P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Ronel D - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige stil veilige eenheid.
Paul S - Feb 2020
Algehele gradering
Keurige bekostigbare verblyf.
Louise D - Feb 2020
Algehele gradering
Mooi kamers in rustige omgewing
Karina V - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in die kamer.
Rosa V - Jan 2020
Algehele gradering
Yvonne is 'n baie vriendelik en behulpsame gasvrou. Haar kamers is baie netjies en goed deurdink.
Theresa S - Jan 2020
Algehele gradering
Silwerskoon, gasvry, fokus op elke kleinste detail.
Elzabe S - Jan 2020
Algehele gradering
Veilige, netjiese tuiste.
Hanlie H - Jan 2020
Algehele gradering
Highly recommended.
Franco J - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Stephan D - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Louise D - Nov 2019
Algehele gradering
Mooi kamers in rustige omgewing.
Yolande J - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Albert V - Nov 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir geld in Menlopark.
Bronwynn B - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies en puik diens.
Irma S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goed!
Charmaine N - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Angelique K - Nov 2019
Algehele gradering
Menlo View was regtig wonderlik, ek het heerlik gebly en Yvonne is 'n wonderlike gasvrou.
Tanis M - Nov 2019
Algehele gradering
A very comfortable stay at Menlo View Guest Rooms.
Lily J - Nov 2019
Algehele gradering
Good value for money!
Clive Y - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Seipati M - Okt 2019
Algehele gradering
Friendly people.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike mense.
Die plek is naby alles geleë. Die eienaars was baie vriendelik en verwelkomend. Ek sal sekerlik binnekort terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter S - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Wouter M - Okt 2019
Algehele gradering
Very nice and clean accommodation. Very centrally situated in Pretoria.
S J G - Okt 2019
Algehele gradering
Nice, clean and comfortable.
Abi G - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely and cosy with all amenities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik en gesellig met alle geriewe.
Lieflike, goed geleë gastehuis met gesellige kamers, vriendelike eienaars, 'n pragtige tuin en alles wat ek nodig gehad het vir die verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tobie V - Sep 2019
Algehele gradering
Weereens baie meer as wat enige iemand kan vra.
Anneke T - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik om te ontspan na 'n lang dag.
Paul M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie verfrissend en ontspannend.
Lees meerMarna V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike bed en soveel moeite gedoen met fyn detail.
Tobie V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Renate V - Sep 2019
Algehele gradering
Super stay.
Louisa N - Aug 2019
Algehele gradering
The space is very nice and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
The spasie is baie lekker en gerieflik.
Alhoewel die plek fantasties is, dink ek dat dit nog beter sou wees as daar 'n verwarmer of lugversorging was om te gebruik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tobie V - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect.
Andre S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal geleë.
Juanita N - Aug 2019
Algehele gradering
Ek het net een woord - fantasties.
Paula S - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Rita K - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en waarde vir geld.
Amandia S - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs.
Lizaan N - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat ek benodig het en meer.
Gail K - Jul 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en perfekte ligging vir ons behoeftes.
Aileen v - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelik, gesellig.
Cleone D - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Danie S - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut heerlik en spotgoedkoop.
Danel B - Jun 2019
Algehele gradering
Wat 'n absolute plesier!
Graham R - Jun 2019
Algehele gradering
Superb.
Esther N - Jun 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar, veilig en skoon.
Elizabeth V - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld!
Mari-louise V - Jun 2019
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en skoon.
Audrey H - Jun 2019
Algehele gradering
Gemaklik en sonder stres.
Ané V - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Adele G - Apr 2019
Algehele gradering
Baie veilig en rustig.
Naomi E - Apr 2019
Algehele gradering
Moenie eers verder soek nie. Absolute puik verblyf in die hartjie van Pretoria.
Martie L - Apr 2019
Algehele gradering
Die plek is baie gemaklik. En ontvangs was aangenaam.
Madelein S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Petronella K - Apr 2019
Algehele gradering
Vyfster! Yvonne is 'n pragtige, omgee-gasvrou!
Annamarie B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie oulike en rustige oornag verblyf!
Liezel A - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en skoon!
Mari-louise V - Mrt 2019
Algehele gradering
We were very satisfied with our accommodation and Yvonne is such a nice lady.
Eli G - Mrt 2019
Algehele gradering
It is clean and a good location.
Beryl V - Mrt 2019
Algehele gradering
We had a very peaceful stay in an exceptionally neat room where the host, Yvonne, made us feel right at home.
Hannelie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik naby aan verskeie geriewe.
Menlo View Guest Rooms se terugvoer
Dankie Hannelie dis vir n gasvrou so lekker om te hoor gaste wil terugkom!
Esther N - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastic value for money. Will come again!
Hannelise V - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, naby waar ons moes wees, oulike plekkie, het baie veilig gevoel, oulike gashere.
Yanke V - Mrt 2019
Algehele gradering
Die plek is baie mooi en netjies.
Menlo View Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Yanke! Dit was vir my net so lekker om sulke oulike vriendinne te huisves!
Groete,
Yvonne
Natasha B - Feb 2019
Algehele gradering
Dit is veilig, netjies en goeie waarde vir geld.
Tobie V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld - skoon en baie netjies!
Petra T - Jan 2019
Algehele gradering
Weereens baie aangename verblyf.
Menlo View Guest Rooms se terugvoer
Petra baie dankie! Dis vir my so lekker as gaste weer terugkom.
Groete Yvonne
Elizabeth V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, baie mooi, smaakvolle plekkie.
Danie S - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Alyshea C - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker rustige en veilige plek.
Carel N - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelik, baie netjies, waarde vir geld.
Nick T - Feb 2019
Algehele gradering
Good.
Joan N - Apr 2019
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
Alwyn B - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid in 'n rustige area. Sentraal geleë.
Lees meerGreg H - Nov 2019
Algehele gradering
Attention to detail.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aandag aan detail.
Gasheer het spesiale aandag geskenk aan klein spesiale detail.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Schalk S - Jul 2019
Algehele gradering
Die verblyf het voldoen aan ons verwagtinge.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Esme R - Aug 2019
Algehele gradering
Parkering was 'n bietjie moeilik.
Ronel B - Jan 2019
Algehele gradering
Kry waarvoor jy betaal.
Menlo View Guest Rooms se terugvoer
Beste Ronel,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek het reeds al jou bekommernisse aangespreek.
Groete,
Yvonne
Kobus S - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Tirsa A - Des 2018
Algehele gradering
Beste verblyf wat ons in 'n lang tyd gehad het.
Lees meerAnita J - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Roshni V - Nov 2018
Algehele gradering
Amazing value for money.
Henriette S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en baie mooi skoon en netjies.
Marie V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie dankie dat dié verblyf die naweek in Pretoria so aangenaam gemaak het!
Clark E - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en baie gerieflik!
Landiwe M - Nov 2018
Algehele gradering
Pleasant and friendly.
Marthie D - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies en gesellig. Kan dit aanbeveel.
Carol D - Nov 2018
Algehele gradering
Safe and secure/
Sannet B - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kobus V - Okt 2018
Algehele gradering
Verrassend, gemaklik en netjies.
Tebogo M - Sep 2018
Algehele gradering
We had a pleasant day and night.
Deon M - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld. Goed geleë. Gerieflik.
Charl D - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Fankhona N - Aug 2018
Algehele gradering
Menlo View Guest Rooms is the best place to sleep. Thanks again.
Menlo View Guest Rooms se terugvoer
Thanks, Fankhona for the nice review. You are most welcome.
Regards Yvonne Engelbrecht
Willem J - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Willie V - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome ervaring.
Gerda M - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf, sal enige persoon aanbeveel.
Frikkie R - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties, het alle verwagtinge oortref.
Kate M - Jul 2018
Algehele gradering
Excellent value for money. Great stay.
Janet V - Jul 2018
Algehele gradering
Prakties, ongelooflike waarde vir geld en baie goed geleë.
Dorette W - Jun 2018
Algehele gradering
Lovely little place.
Petra T - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Melinda H - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker.
Sania O - Jun 2018
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
Menlo View Guest Rooms se terugvoer
Beste Sania,
Baie dankie, ek waardeer jou goeie resensie!
Groete,
Yvonne
Corle D - Apr 2018
Algehele gradering
Het presies voldoen aan ons behoeftes teen goeie prys.
Menlo View Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Corlé, kom kuier gou weer!
Groete, Yvonne
Cebile F - Apr 2018
Algehele gradering
Calm and peaceful environment for a relaxed outing.
Nona S - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en gasvry.
Chris T - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Menlo View Guest Rooms se terugvoer
Dankie Chris, hoop jul sal gou weer van Menlo View gebruik maak!
Pieter L - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende gemaklike vielige skoon verblyf.
Menlo View Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Pieter. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Yvonne
Kelly B - Sep 2018
Algehele gradering
It was peaceful.
Nelia D - Aug 2018
Algehele gradering
Wat 'n verrassing!
Yolanda W - Jul 2018
Algehele gradering
Would recommend this guest house to anyone. Very helpful and friendly owners and they go out of their way to ensure your comfort.
Robby P - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Didintle R - Aug 2018
Algehele gradering
It's absolutely an incredible place. Been there twice, and the hospitality has been amazing. The owner of the house is very warm, friendly and welcoming. I love her and the husband.
Rentia R - Jul 2018
Algehele gradering
Had a joyful wonderful stay at Menlo View Guest House.
Francois S - Apr 2018
Algehele gradering
Huislike atmosfeer, met vriendelike en behulpsame eienaars.
Menlo View Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die wenk Francois. Sien jul gou weer!
Groete
Yvonne
Stefan C - Okt 2018
Algehele gradering
Eienaars baie behulpsaam.
Mary-ann P - Jun 2018
Algehele gradering
Nie kamer gekry wat gebespreek het.
Menlo View Guest Rooms se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar Mary-ann, ons wil altyd verbeter en die beste waarde vir geld bied!
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24ste Straat 40, Menlo Park, Pretoria-Oos, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang