Menlyn Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Calvin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Veronique J - Jul 2024
Algehele gradering
Baie behulpsaam.
Monique B - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean, safe, easily accessible, friendly staff.
Cindy E - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Cindy, thank you so much for this amazing feedback. We truly appreciate this and hope to see you back soon.
Yolande J - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Yolande, thank you so much for this wonderful feedback. We really appreciate it. You are always welcome back.
Maretha V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker0.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Maretha, thank you so much for this incredible feedback. Your very positive comments on the cleanliness and neatness of the accommodation are much appreciated. Thank you.
Yvette V - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam, veilig en rustige omgewing.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Yvette, thank you so much for this amazing feedback. Thank you for your very positive comments on the cleanliness and neatness of the accommodation, as well as the friendliness of the staff. We hope to see you back soon.
Anita K - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik ontvang.
Maryna C - Mei 2024
Algehele gradering
Voldoende vir oornag-verblyf.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Emile W - Jun 2024
Algehele gradering
Was net daar vir 'n naweek weg van die huis.
Leneé M - Mei 2024
Algehele gradering
Teleurgesteld. Onhigiënies.
Lees meerSuzette L - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige area.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Suzette, baie dankie vir die fantastiese terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Suzette L - Sep 2023
Algehele gradering
1 nag fantasties.
Menlyn Apartments se terugvoer
Dag Suzette, ons sê vir u baie dankie vir die ontsettende goeie resensie en terugvoer. Dit beteken baie vir ons span, en hul het altyd die grootste glimlag op hul gesigte as ons sulke terugvoer met almal deel. Ons waardeer dit.
Hanlie S - Apr 2023
Algehele gradering
Vredevol.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Hanlie, dankie dat u ons 5 uit 5 gemerk vir alle kategorieë, dit beteken vir ons baie. Ons probeer deurlopend verbeteringe aanbring en so ook voorsiening maak vir beurtkrag. Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit.
Rudi V - Apr 2023
Algehele gradering
Bekostigbare en veilige verblyf naby Menlyn.
Menlyn Apartments se terugvoer
Dag Rudi, baie dankie vir die positiewe terugvoer en dat u ons 5 uit 5 merk vir alle kategorieë, ons waardeer dit onsettend baie.
Madalein W - Feb 2023
Algehele gradering
Verblyf was skoon en netjies.
Menlyn Apartments se terugvoer
Dag Madalein, baie dankie vir die baie positiewe resensie. Ons is so bly om te hoor dat u die eenheid skoon en netjies ervaar het, ons waardeer dit baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Chris S - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese, gerifelike verblyf.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeiedag Chris, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons waardeer dit onsettend baie.
Sonique E - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Sonique, ontsettend dankie vir die fantastiese terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Janet C - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful clean unit, just as advertised. However a couple of issues to be addressed - toilet seat was loose, soap container at basin not filled so had to use soap from shower, heater did not work.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Janet, thank you so much for the very positive feedback. We pride ourselves in our cleanliness, therefore we appreciate this. We have made housekeeping aware of some of the points you've raised, they are looking into this immediately. Thank you once again.
Zani S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging, ruim kamer en lieflike swembad.
Menlyn Apartments se terugvoer
Baie dankie Zani, ons waardeer hierdie terugvoer onsettend baie. Hoop om u vinnig weer te sien.
Chantelle B - Nov 2023
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Chantelle, baie dankie vir die positiewe kommentaar, ons waardeer dit baie. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Roshilla P - Sep 2023
Algehele gradering
I was very happy with the cleanliness of the apartment.
Gert K - Mei 2023
Algehele gradering
Die verblyf was aagenaam gewees.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Gert, baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Johannes S - Jan 2023
Algehele gradering
Die verblyf het aan die meeste van ons verwagtings voldoen.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeiedag Johannes, baie dankie vir die positiewe terugvoer en die 5 sterre gegee vir Skoonheid, Ligging en Sekuriteit. Ons vra onverskoning vir gedrag van die ander gaste, ons probeer altyd ons bes om almal te akkommodeer, maar terselftertyd geen gaste verontrief nie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Maryna C - Aug 2023
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik en netjies.
Lees meerMenlyn Apartments se terugvoer
Dag Maryna, baie dankie vir u positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is baie bly u het die eenheid baie skoon en netjies gevind, dit is ons hoogste prioriteit. Baie dankie ook vir u voorstelle, ons luister graag na alle terugvoer en wil deurlopend verbeteringe doen. Ons waardeer dit.
Wally D - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, privaat, veilig.
Menlyn Apartments se terugvoer
More Suzette, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie vir komplimente oor die eenhede wat Netjies is, en so ook die veiligheid wat vir ons baie belangrik is. Ons hoop om u vinnig terug te verwelkom!
Anel S - Des 2023
Algehele gradering
Oornag verblyf vir gesin.
Lees meerMenlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Anel, baie dankie vir die omvattende terugvoer. Dankie dat jy noem die eenheid was baie netjies en skoon. Ons sal dadelik ondersoek instel omtrent waterskade en muurproppe, ons onderhoudspan stel weeklikse ondersoek in. Maar ons sal dat hulle hierdie as prioriteit maak. Baie dankie.
Ann V - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklike en bekostigbare verblyf.
Menlyn Apartments se terugvoer
More Ann, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.
Dawid G - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Veral swembad.
Menlyn Apartments se terugvoer
Dag Dawid, baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Martina G - Jun 2023
Algehele gradering
Kamer was baie netjies.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Martina, baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Nokuthula M - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect location and safe.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day, than you so much for the positive feedback, we really appreciate it.
Natasha M - Okt 2023
Algehele gradering
Bietjie ongemaklik. Beter vir sake oornag of jonges.
Menlyn Apartments se terugvoer
Dag Natasha, baie dankie vir die terugvoer. Ons neem alle terugvoer baie ernstig op en kyk ten alle tye waar ons kan verbeter. Beurtkrag was uit die aard van die saak 'n groot probleem en frustrasie vir baie gaste, en ons het sodoende 'n paar weke gelede volledige Solar installeer vir die gemak van ons gaste. Ons luister na alle kommentaar en neem die nodige aksie. Ons het jou kommentaar omtrent die kussings met erns opgeneem, en het gister 5 x splinternuwe kussings aangeskaf vir die eenheid. Weereens dankie vir u terugvoer.
Johanie S - Apr 2023
Algehele gradering
Kon ons op kort kennisgewing akkomodeer, maar die eenheid was nie toegerus nie.
Menlyn Apartments se terugvoer
Dag Johanie, baie dankie vir die terugvoer. Dankie vir die positiewe terugvoer om die personeel en die diens wat jul ontvang het. Ons het onlangs 'n instandhouding bestuurder aangestel en ons ondersoek tans u eenheid om seker te maak als is op standaard. Ons probeer deurlopend die produk verbeter.
Edward J - Nov 2023
Algehele gradering
Teleurstellend, green warm water, green klientediens, green kommunikasie.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Mr. Jordan, ons het u probeer kontak om meer terugvoer te kry omtrent u verblyf. Ons beoog om ten alle tye 'n skoon, netjiese en positiewe ervaring vir ons kliënte te gee. Ons probeer ook ten alle tye die produk verbeter, u sou seker besef het dat daar geen beurtkrag was gedurende u oornag nie. Ons het onlangs volledige 'solar' installeer op die perseel om die ervaring vir ons gaste so gerieflik as moontlik te maak. Ons hoor graag van u. Baie dankie.
Adéle V - Mei 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerMenlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Adele, dankie vir die terugvoer. Ons is jammer om te leer van u ontevredenheid. Ons het die laaste tyd baie tyd en fondse belê op verbeteringe, onderandere die swembad heeltemal oorgedoen, en so ook verbeteringe in die eenhede self. U kan ook sien van die onlangse resensies dat almal baie tevrede is. Ons het ook onlangs onderhoud bestuurder aangestel wat aan alle aspekte aandag gee, dus sal ons onmiddelik ondersoek instel aan u eenheid en ons sal seker maak die nodige 'quality checks' word gedoen.
Ons waardeer die terugvoer en ons probeer deurlopend alle aspekte verbeter, en probeer 'n waarde vir geld produk aan ons gaste bied. Dankie.
Dawie V - Aug 2023
Algehele gradering
Glad nie die moeite werd nie.
Lees meerMenlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Dawie, dankie vir u terugvoer. Ons vra omverskoning indien daar 'n gebrek in kommunikasie was, ons span is gefokus om vinnige terugvoer en dienslewering. Ons het u kommentaar gestuur aan ons 'maintenance' span, en hulle het die stort teeltjies verwyder en met nuwes vervang na ons u terugvoer ontvang het. Ons luister altyd graag na ons gaste en wil deurlopend ons produk en diens verbeter waar ons kan. Ek vertrou die terugvoer is voldoende. Dankie.
Charl P - Mei 2023
Algehele gradering
Mediese redes.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Charl, baie dankie vir u terugvoer. Ons vra onverskoning vir die ander gaste, ons vra altyd dat ons gaste mekaar respekteer, dit is vir ons baie belangrik. Ons het dit onder die aandag gebring van ons Diensbestuurder en ons wag vir sy verslag. Baie dankie weereens.
Janet P - Apr 2023
Algehele gradering
Nie die prentjie wat geadverteer is nie.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Janet, dankie vir u terugvoer. Kan u dalk uitbrei na watter foto's u na verwys. Op die webtuiste is eenheid foto's by hul kamer tipe geplaas. Het u nie dalk na ander eenhede se foto's gekyk nie. Indien u meer terugvoer sal bied sal ons dit waardeer. Baie dankie.
Hannetjie F - Des 2022
Algehele gradering
Netjies.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeiedag Hannetjie, baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit onsettend baie. Geniet jou dag.
Anita D - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, baie tevrede.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeiedag Anita, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons waardeer dit onsettend baie.
Karmen S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike blyplek, lieflik skoon.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Karmen, baie dankie vir die ongelooflike terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Dankie ook vir die goeie voorstelle, ons sal beslis aksie neem hieromtrent. Hoop om jou gou weer terug te he.
Estelle L - Nov 2022
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Estelle, thank you so much for this amazing feedback. We have really tried and make it as convenient as possible during load shedding for our guests. Thank you for appreciating this. We have also ensured now that our Wi-Fi network is up during load shedding. Also thank you for complimenting Pertunia. She is very special to us and we are lucky to have her. Hope to see you back soon.
Lizelle S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Menlyn Apartments se terugvoer
Dag Lizelle, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Annelize S - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Menlyn Apartments se terugvoer
Dag Annelize, baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Banie & Mariska B - Okt 2022
Algehele gradering
Kamers is wonderlik. Love die badkamers.
Menlyn Apartments se terugvoer
More Laura-Lee, baie dankie vir hierdie ongelooflike goeie terugvoering. Ons is so gelukkig dat die akkommodasie meer as voldoende was. Ons hoop om u binnekort weer te sien.
Selma V - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklike kamer, goed geleë en veilig.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Selma, baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit so baie. Julle is altyd welkom terug.
Ilse D - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf en vriendelike diens.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Ilse, baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoer. Ons waardeer die baie.
Judith V - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Nico, thank you so much for this amazing feedback, we really appreciate it! Hope to see you back soon.
Thank you!
Gert K - Mrt 2022
Algehele gradering
Neat and comfortable, and good staff assistance.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Gert, thank you so much for this amazing feedback, we really appreciate it! Hope to see you back soon.
Thank you!
Lifalakhe K - Feb 2022
Algehele gradering
Great location and safe.
Gert K - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam gewees.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeiedag Gert, ons waardeer die positiewe terugvoering onsettend baie. Ons hoop om u binnekort weer te sien.
Esmeralde L - Aug 2022
Algehele gradering
Inlove with the tranquility it exudes.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Esmeralde, thank you so much for this wonderful feedback, we really appreciate the kind words and great review. Hope to see you back soon.
Alfred T - Feb 2022
Algehele gradering
Every time again.
Carmen M - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en goeie ligging.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeiedag Carmen, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons waardeer dit so baie.
Gerrit B - Nov 2022
Algehele gradering
Mense wat laat inboek moet beheer word.
Lees meerMenlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Gerrit, baie dankie vir hierdie terugvoer. Dankie ook vir die 5 uit 5 rating vir Sekuriteit, Ligging, en Skoonheid. Ons vra groot omverskoning vir die ongerief. Die in-check tye word duidelik aangedui wanneer die gas bespreek. Die gas ontvang ook bevestiging van die bespreking en check-in tye. Indien dit nader aan die tyd kom wat die gas moet in-check stuur ons ook 'n sms uit om te herinner aan die tye en verlang ook terugvoer. Ons gaan dan so vêr om ook die gas te skakel. Met betrekking tot die spesifieke gas, het ons al die bogenoemde gedoen en hulle menigde kere probeer skakel. Ons kon geensins deurkom na die gaste toe nie. Ons het ook dus 'n kansellasie boodskap deurgestuur om die gas in kennis te stel die bespreking word gekanselleer omrede daar geen kommunikasie is nie en so ook die check-in tyd gemis het. Sekuriteit is vir ons ontsettend belangrik, en dus is ons baie streng op die check-in tye. Ons waardeer die terugvoer en sal streef om verdere stappe in plek te sit. Geniet die dag.
Yolanda T - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf, silwerskoon en netjiese kamer.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Yolanda, baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Jacques W - Apr 2022
Algehele gradering
Puik diens en goeie ligging.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Jacques, baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Adéle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, met klein tekortkominge.
Lees meerMenlyn Apartments se terugvoer
Goeiedag Adele, baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. So ook dankie vir die voorstelle, dit is vir ons altyd belangrik om hierdie terugvoer te ontvang. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Ashton B - Nov 2022
Algehele gradering
Very convenient and good value for money.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Ashton, thank you so much for this positive feedback. Thank you for rating us 5 stars for both location and security. We appreciate it.
Sunett D - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike plek vir oornag.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Sunett, baie dankie vir hierdie goeie terugvoer. Ons waardeer die baie.
Elsabe D - Feb 2022
Algehele gradering
Geen klagtes, dankie.
Marina V - Jul 2022
Algehele gradering
Net om te slaap.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Marina, baie dankie vir die terugvoer. Baie dankie vir die 5 sterre gegee vir beide ligging en sekuriteit. Sekuriteit is vir ons hoogs belangrik. Ons het hierdie terugvoer deurgestuur na skoonmakers en vir terugvoer gevra omtrent die handoeke en kussings te kort, ons vra om verskoning vir enige ongerief. Soos genoem, beoog ons om deurlopend ons produk en diens te verbeter, en die terugvoer help ons baie, dus waardeer ons dit.
Arie S - Feb 2022
Algehele gradering
Sal nie weer daar bly nie.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Arie, thank you for the feedback and for reviewing us a 4/5 for both Location and Security. We understand your disappointment regarding the air-conditioning, however we try to be as transparent as possible and ensure we do not advertise these facilities. Therefore the apartment that you did book, did not contain these facilities. Thank you for the suggestions as well, we will most certainly look into this and are currently in the process of upgrading our in-room facilities. Thank you.
Jana V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie ongemaklik geslaap.
Lees meerMenlyn Apartments se terugvoer
Môre Jana, dankie vir die terugvoer. Dankie ook vir die goeie terugvoer omtrent die ligging. Dankie vir terugvoer omtrent die punte genoem, ons span stel onmiddelik ondersoek in. Ons het voltydse staff op die perseel, en ons vra altyd dat hulle onmiddelik in kennis gestel word indien daar enige probleme onstaan sodat ons onmiddelik aksie kan neem. Ons beoog om altyd enige ongerieflikheid dadelik regtestel. Weereens dankie vir die terugvoer.
Nedene V - Aug 2021
Algehele gradering
Altyd lekker om vriendelik ontvang te word.
Deirdré M - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig skoon en veilig.
Evelyn K - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Thelmarie F - Feb 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies!
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Thelmarie, thank you so much for this wonderful feedback. 5 stars in all categories from Value for Money to Cleanliness is amazing to see. We hope to see you back soon.
Yvette V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies. Goeie area. Beslis waarde vir geld.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Yvette, thank you so much for this wonderful feedback. We hope to see you back soon.
Nedene V - Feb 2021
Algehele gradering
Altyd mooi, skoon en netjies.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day, Nedene, thank you so much for this wonderful feedback. We hope to see you back soon! Thank you!
Sharon C - Jan 2021
Algehele gradering
Just what we needed.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Sharon, thank you so much for this wonderful feedback. We hope to see you back soon!
Deon V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Deon, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons waardeer dit opreg.
Zanie V - Jan 2021
Algehele gradering
Was bekostigbaar en netjies.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Zanie, thank you so much for this great feedback. We're so happy to see you enjoyed our value for money offering. Hope to welcome you back soon!
Michael B - Jun 2021
Algehele gradering
Was net 'n oorslaapplekkie vir die aand.
Eddie V - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig met geen probleme nie.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Eddie, thank you so much for this lovely feedback. We hope to see you back soon!
Werner R - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Werner, baie dankie vir hierdie ongelooflike kommentaar, ons waardeer dit opreg. Jy is altyd welkom en ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Tania Z - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras. Ideaal geleë.
Lees meerMenlyn Apartments se terugvoer
Good day, thank you so much for this wonderful feedback and the compliments, we truly appreciate it!
Karen P - Feb 2021
Algehele gradering
Goeie ligging, maar sal nie sommer weer daar bly nie.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Karen, baie dankie vir die terugvoer. Ons vra omverskoning dat jou ondervind nie op standaard was nie. Die dammetjies daar is permanent op perseel, dus verstaan ek nie hoekom jy niemand in die hande kon kry nie. Alle terugvoer wat ons ontvang dui aan dat almal baie gelukkig met die personeel is, hulle probeer regtig hard. Ons hoop ons kry 'n geleentheid om jou weer te ontvang en die saak regtestel. Dankie.
Dipuo M - Nov 2021
Algehele gradering
I had a great time and will definitely going back.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day, thank you so much for the positive feedback, we really appreciate it! Hope to see you back soon.
Hester F - Mrt 2021
Algehele gradering
Verblyf pas by prys.
Menlyn Apartments se terugvoer
Goeie dag Hester, baie dankie vir jou terugvoer. Let asb dat ons alle terugvoer met erns opneem sienende dat ons deurlopend ons diens en produk wil verbeter. Ek vermoed jy het by die staff eenhede ingeloop.
Dankie vir die positiewe kommentaar omtrent die skoon en netjiese eenhede, dit is vir ons die grootste prioriteit. Ons staff is ook baie behulpsaam en probeer altyd hulle bes.
Weereens dankie vir jou terugvoer.
Ilse D - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Ilse,
Thank you so much for this wonderful feedback, we really appreciate it! We try and offer a great product at an affordable price, therefore creating real value for money.
We hope to see you back soon.
Esme V - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Elizabeth,
Thank you so much for this amazing feedback, we really appreciate the time you took. We hope to see you back soon.
Toka M - Des 2020
Algehele gradering
It suited our purpose of travel very well. We enjoyed our stay and grateful for the service that we experienced.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Toka, thank you so much for this great feedback. We're so happy to see you enjoyed our value for money offering. Hope to welcome you back soon!
Tamora F - Mrt 2020
Algehele gradering
Pleasant, neat and clean.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Tamora,
Thank you so much for this wonderful feedback, we really appreciate it! We try and offer a great product at an affordable price, therefore creating real value for money.
We hope to see you back soon.
Marita M - Jul 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, baie vriendelijke diens. Ons het baie lekker gebly.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Marita,
Thank you so much for this wonderful feedback, we really appreciate it! We try and offer a great product at an affordable price, therefore creating real value for money.
We hope to see you back soon.
Michelle R - Mrt 2020
Algehele gradering
Bekostigbaar, gerieflik en ontspannend.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Michelle,
Thank you so much for this wonderful feedback. We hope to see you back soon!
Jaco B - Feb 2020
Algehele gradering
Well worth it!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Definitief die moeite werd!
Pleasantly surprised with the size of the room and bathroom. Lots of space and ideal for a day or three for business. Close to Menlyn Mall. Everything one might need. Very clean and neat.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Jaco,
Thank you so much, we really appreciate this great feedback. Hope to see you back soon!
Anneline M - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker daar gebly.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day Anneline, thank you so much for this great feedback. We're so happy to see you enjoyed our value for money offering. Hope to welcome you back soon!
Ria H - Okt 2020
Algehele gradering
Was lekker rustig.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Ria, baie dankie vir jou terugvoer. Ons vra weereens omverskoning oor die water, ongelukkig is dit buite ons beheer en is totaal afhangend van die munsipaliteit. Hoop ons sien julle weer!
Magda S - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Magda,
Thank you so much for this wonderful feedback, we really appreciate it! We try and offer a great product at an affordable price, therefore creating real value for money. We hope to see you back soon.
Mariaan V - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Mariaan
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer die wonderlike terugvoer opreg. Ons werk hard om ons produk en diens op die hoogste gehalte te kry, en ons waardeer dat julle dit raaksien. Dankie.
Heine V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Heine
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word baie waardeer. Ons probeer ons bes om die beste produk teen 'n bekostigbare prys te lewer, dus waarde vir geld te bied. Ek vertrou jy sien dit so. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Lindi C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Lindi,
Thank you so much for this wonderful feedback! We always try our best to deliver value for money for our guests.
Thank you, hope to see you soon!
Stefan J - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Susan,
Thank you so much for this great feedback. We really appreciate it!
Hope to see you soon!
Wynand S - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf.
Menlyn Apartments se terugvoer
Beste Wynand,
Baie dankie! Dit is altyd lekker om sulke terugvoer te ontvang en gaste soos julle te huisves.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete
Menlyn Apartments
Marthi R - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike blyplek.
Menlyn Apartments se terugvoer
Baie dankie! Ons waardeer die terugvoer so baie.
Ons verwelkom julle altyd terug!
Sanele K - Mei 2019
Algehele gradering
Awesome place to relax.
Menlyn Apartments se terugvoer
Thank you so much! Really appreciate this feedback.
You are always welcome.
Pieter V - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, verblyf netjies en skoon.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Pieter, baie dankie vir die terugvoer, waardeer die insette!
Hoop om julle weer binnekort te sien.
Johan L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Johan, baie dankie vir die terugvoer, waardeer die insette!
Hoop om julle weer binnekort te sien.
Willem J - Apr 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Willem, baie dankie vir die terugvoer, waardeer die insette!
Hoop om julle weer binnekort te sien.
Francois D - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon en ruim kamers. Goeie waarde vir geld.
Menlyn Apartments se terugvoer
Baie dankie Francois, ons waardeer die terugvoer.
Ons hoop om julle weer te sien!
Wilco N - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig, netjies en gemaklik, dankie.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Wilco, baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word baie waardeer. Ons hoop om julle gou weer terug te sien.
Rika D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en gemaklik.
Lees meerMenlyn Apartments se terugvoer
Hi Rika, baie dankie vir die terugvoer, waardeer die insette!
Hoop om julle weer binnekort te sien.
Karin P - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Menlyn Apartments se terugvoer
Beste Karin,
Baie dankie! Dit is altyd lekker om sulke terugvoer te ontvang en gaste soos julle te huisves.
Ek wil jou net inlig dat alle kamers nou vadoeke en sponsies het indien gaste dit wil gebruik. Ons luister graag na ons gaste!
Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete
Menlyn Apartments
Pierre J - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Lees meerMenlyn Apartments se terugvoer
Hi Pierre,
Thank you so much for this great feedback! We really appreciate it.
Thank you as well for the wonderful suggestion, we take everything into consideration. It means a lot.
Have a great day!
Celesté S - Sep 2019
Algehele gradering
Voldoende.
Menlyn Apartments se terugvoer
Hi Celeste,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons het jou insette waardeer en die nodige veranderinge gemaak aan die geriewe. Ons is danbaar vir jou insette.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien!
Dirk W - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en skoon met goeie uitleg.
Menlyn Apartments se terugvoer
Thank you so much, we really appreciate the feedback! Hope to see you back soon Dirk. 😃
Vernon M - Okt 2018
Algehele gradering
Clean and safe.
Menlyn Apartments se terugvoer
Thank you so much, really appreciate it. Hope to see you back soon.
Anne-marie B - Apr 2018
Algehele gradering
Bekostigbare juweel vir die moeë reisiger.
Menlyn Apartments se terugvoer
Good day, thank you so much for the feedback. We will keep on working hard to keep our facility and level service high. Your comments are appreciated.
Elmarie M - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Lees meerMenlyn Apartments se terugvoer
Hi Elmarie,
Thank you for the review, we appreciate it.
The feedback you gave is very constructive and we will implement this immediately.
Regarding the facilities you mentioned, we have free Wi-Fi available, we did send you the Wi-Fi codes. We also have now inserted TV’s with satellite. Therefore all that you mentioned is missing in the rooms, are now available.
Thank you once again.
Andries F - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goed geleë, en in 'n rustige area.
Wynand N - Jul 2018
Algehele gradering
Disappointed. What we saw on internet and what we arrived to not the same. Overpriced for what they offer.
Lees meerMenlyn Apartments se terugvoer
Thank you for your message. We’re sorry to learn about your experience. In honesty, your review is in complete contrast to all our other reviews and general feedback that we receive from our guests. When looking at value for money, when you are paying R310 p/p and you get the facilities and services that we offer, I believe it far exceeds any other property similar to ours.
At no point in time did we advertise stove plates, and radio’s. Therefore to say we falsely advertise is very unfair. I believe your expectations got the better of you.
Thank you for your other input, we are continuously working to improve where possible and we will take the constructive criticism and work to improve on this.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gert Potgieter 505, Menlyn, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang