Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Apartments

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Marna A
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rustig, lekker gekuier en gebly. Was vreeslik lekker, skoon, netjies, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie behulpsaam. Baie tevrede, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Clean, safe, easily accessible, friendly staff. I enjoyed my stay, very beautiful bathrooms and rooms, great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy E
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Absolutely perfect. The whole stay was perfect. Speechless at how beautiful the place was and close to restaurants, etc. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Menlyn Apartments
Good day Cindy, thank you so much for this amazing feedback. We truly appreciate this and hope to see you back soon.

Yolande J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly. Ons het baie lekker gebly, dankie. Daar was net te min handdoeke in die kamer, maar verder was alles 100%. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Menlyn Apartments
Good day Yolande, thank you so much for this wonderful feedback. We really appreciate it. You are always welcome back.

Maretha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker0. Baie lekker, netjies en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Menlyn Apartments
Good day Maretha, thank you so much for this incredible feedback. Your very positive comments on the cleanliness and neatness of the accommodation are much appreciated. Thank you.

Belinda M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Dit was 'n vinnige kuier, net 1 nag. Dit was netjies en goed ingerig. Goed ingerig en netjies. Swembad was skoon vir die kinders se gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Aangenaam, veilig en rustige omgewing. Baie netjies en skoon. Personeel behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Calvin
Menlyn Apartments
Good day Yvette, thank you so much for this amazing feedback. Thank you for your very positive comments on the cleanliness and neatness of the accommodation, as well as the friendliness of the staff. We hope to see you back soon.

Anita K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Skoon, netjies en vriendelik ontvang. Netjiese en skoon kamers. Ons is vriendelik ontvang en welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna C
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Voldoende vir oornag-verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid het voldoen aan die meeste van ons behoeftes. Geen tweeplaat-stofie in eenheid soos op foto's aangedui nie. Geen botteltjies water nie. Slegs een bottel in die yskas. Die stort kort 'n gordyn omdat die venster na die parkeer-area wys. Daar is 'n hout afskorting tussen die venster en die parkeer-area, maar jy kan nog steeds daardeur sien. 'n Stort-gordyn in die badkamer is ook 'n goeie idee - veral in die winter. Gaste in aangrensende eenhede was baie raserig tot baie laat. Muur tussen kombuis-area en bed is baie vuil. Die eenheid was voldoende vir 'n nag se verblyf. Opgedateerde foto's sal waardeer word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 891
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 891
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gert Potgieter 505, Menlyn, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5219f0a5f863c7006b552c3a49ff5d5238d06ffe28cae33022d0dab3487d52fab885907e7a07c75da68c90c2ce899d8d03b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R891 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 505 Gert Potgieter Menlyn 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.791368 28.29055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang