Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Menlyn Boutique Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hygiene O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hygiene O

Rustig, kuier areas goed toegerus.

Ja, ons het baie lekker gebly, tenspyte van die feit dat die kamers nie soos op die prentjie gelyk het nie. Die restaurant kan dalk net oorweeg om die musiek sagter aan te sit om 06h00 in die oggend.

Andries R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries R

'n Besonderse mooi hotel. Baie lekker gekuier.

Kamers was nie gereed soos verwag teen 14:00 nie en moes ons wag tot omtrent 15:00. Dit was ongerieflik en kon ons nie 'n middag rus inkry nie. Effens raserige personeel vroeg oggend. Geen DStv, so kon ook geen rugby kyk nie!

Josephine M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josephine M

It was a very peaceful, yet exciting stay.

The workers were very friendly at the reception upon arrival. Very patient too and the service was great.

Huldi D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Huldi D

Baie gasvry.

Was baie netjies, gasvry en presies soos verwag van 'n 5-ster!

Edna G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Edna G

Nie alles was in werkende orde in ons kamer nie.

Koffiemasjien was stukkend. Badkamer-ligte was ook stukkend.

Menlyn Boutique Hotel se terugvoer

Beste Edna G,
Baie dankie vir jou resensie en dat jy probleme onder ons aandag gebring het. Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongerief. Ons moedig altyd ons gaste aan om probleme tydens hulle verblyf aan te meld sodat ons dit onmiddelik kan reg stel in plaas daarvan om na die tyd daarvan bewus te word. Ons streef om elke gas se tyd met ons spesiaal en onvergeetlik te maak, en waardeer altyd eerlike terugvoer. Baie jammer vir teleurstellende verblyf met ons.
Vriendelike groete,
Die MBH Span

Menlyn Boutique Hotel
Amelia V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia V

Gemaklik en alles was reg vir ons.

Hotel was gerieflik en alles wat nodig was, was daar. Die restaurant se kos was baie goed, maar vir die tipe restaurant was die diens van die kelners glad nie goed nie. Mens verwag dat hulle weet om nie bo-oor mens te werk en ook darem te kyk dat glase vol bly.

Francois S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Die moeite werd!

Perfekte plek om te gaan afskakel en bietjie weg te kom van jou alledaagse roetines. Rustige atmosfeer met baie goeie kliëntediens en waarde vir geld. Was nie die eerste keer wat ons hier gebly het nie en sal beslis terugkom.

Liezel M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M

Een van die bestes nog sover, dankie!

Topklas van sy eie. Van die diens by aankom by die sekuriteitspersoneel tot die personeel by ontvangs tot die restaurant se personeel is ongelooflik. Dan nie eers te praat van die uitleg asook die dekor nie!

Jana K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana K

Vreeslik lekker gebly.

Sal verseker Menlyn Boutique Hotel aanbeveel.

Colette S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette S

Baie netjies en grieflik.

Die stoeplig buite die kamer (nr 15) was baie helder en steurend. As dit agv veiligheidsredes nie afgeskakel kan word nie, moet die gordyne beslis verander word na "total block out".

Renay V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Renay V

Mees teleurstellende ervaring ooit (en ons reis baie).

Ons sou 4 dae oor Kerstyd by Menlyn Boutique Hotel tuisgaan, maar is na die 1e dag op 24 Desember in kennis gestel dat alle dienste vir die Kerstyd gestaak word - geen etes, kamerdiens ens. Dus betaal mens 5-ster tariewe, vir slegs 'n bed en selfsorg. Gegewe dat Hotel bestuur ons deposito aanvaar het, het hulle aanvaar om 'n diens te lewer, dus kontrakbreuk. Ons het die 23e ingeboek, en is die oggend van die 24e uit. Dit is 'n lieflike plek, maar dalk moet hulle omskakel na 'n kunsgallery en nie in die toerismesektor werk nie.

Menlyn Boutique Hotel se terugvoer

Beste Renay

Baie dankie vir jou resensie en dat jy dit onder my aandag gebring het.

Aanvaar asseblief my opregte verskoning en ek wil jou graag verseker dat dit nie die standaard is waarvolgens ons handel nie.

Die saak sal definitief ondersoek word en alle moontlike stappe sal geneem word om te verhoed dat ‘n soortgelyke voorval weer plaasvind.

Ek het reeds ‘n direkte skrywe aan jou gerig per e-pos en ek hoop om spoedig van jou te verneem.

Vriendelike groete

Menlyn Boutique Hotel
Lize V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Ongelooflik lekker en spesiaal.

Sien die sterre.

Anel C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C

Two day business trip, could not have asked for better.

Fantastic services and accommodation. The spa is a must!

Lesego S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego S

A memorable and most relaxing place to stay

The hotel is within reach of the highway, and in a secluded area, not hard to find. The staff is more than welcoming from the Security staff manning the gate to the housekeepers etc. It is a place for one to relax after having a tiring day touring Pretoria, and this was my second stay there, I enjoyed everything about the hotel which has been refurbished, and treated myself to a day's spa package which was awesome. Thank you to all the Staff for having made my stay remarkable and memorable.

Ninette H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette H

A stylish hotel with very helpful staff.

We will recommend it!

Oaitse M R - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oaitse M R

Good atmosphere

A good, friendly, safe location.

Braam M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braam M

It was excellent and real value for money.

Baie lekker en naby als.

Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tugela-straat 209, Ashley Gardens, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3ZGI0MDI4LTYzMWItNDU3NC05NjkzLTU2MDFjZDY3ZGFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 209 Tugela Road Ashley Gardens 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.780271 28.270622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang