Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Boutique Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Hygiene O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Rustig, kuier areas goed toegerus. Ja, ons het baie lekker gebly, tenspyte van die feit dat die kamers nie soos op die prentjie gelyk het nie. Die restaurant kan dalk net oorweeg om die musiek sagter aan te sit om 06h00 in die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries R
1 nag Saam met vriende
4.4
Nov 2022

'n Besonderse mooi hotel. Baie lekker gekuier. Kamers was nie gereed soos verwag teen 14:00 nie en moes ons wag tot omtrent 15:00. Dit was ongerieflik en kon ons nie 'n middag rus inkry nie. Effens raserige personeel vroeg oggend. Geen DStv, so kon ook geen rugby kyk nie!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Josephine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

It was a very peaceful, yet exciting stay. The workers were very friendly at the reception upon arrival. Very patient too and the service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Huldi D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Baie gasvry. Was baie netjies, gasvry en presies soos verwag van 'n 5-ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edna G
1 nag Saam met vriende
3.0
Jun 2019

Nie alles was in werkende orde in ons kamer nie. Koffiemasjien was stukkend. Badkamer-ligte was ook stukkend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Reservations
Menlyn Boutique Hotel
Beste Edna G, Baie dankie vir jou resensie en dat jy probleme onder ons aandag gebring het. Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongerief. Ons moedig altyd ons gaste aan om probleme tydens hulle verblyf aan te meld sodat ons dit onmiddelik kan reg stel in plaas daarvan om na die tyd daarvan bewus te word. Ons streef om elke gas se tyd met ons spesiaal en onvergeetlik te maak, en waardeer altyd eerlike terugvoer. Baie jammer vir teleurstellende verblyf met ons. Vriendelike groete, Die MBH Span

Amelia V
1 nag Saam met vriende
3.6
Jul 2017

Gemaklik en alles was reg vir ons. Hotel was gerieflik en alles wat nodig was, was daar. Die restaurant se kos was baie goed, maar vir die tipe restaurant was die diens van die kelners glad nie goed nie. Mens verwag dat hulle weet om nie bo-oor mens te werk en ook darem te kyk dat glase vol bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Die moeite werd! Perfekte plek om te gaan afskakel en bietjie weg te kom van jou alledaagse roetines. Rustige atmosfeer met baie goeie kliëntediens en waarde vir geld. Was nie die eerste keer wat ons hier gebly het nie en sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel M
1 nag
5.0
Aug 2016

Een van die bestes nog sover, dankie! Topklas van sy eie. Van die diens by aankom by die sekuriteitspersoneel tot die personeel by ontvangs tot die restaurant se personeel is ongelooflik. Dan nie eers te praat van die uitleg asook die dekor nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2016

Vreeslik lekker gebly. Sal verseker Menlyn Boutique Hotel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2016

Baie netjies en grieflik. Die stoeplig buite die kamer (nr 15) was baie helder en steurend. As dit agv veiligheidsredes nie afgeskakel kan word nie, moet die gordyne beslis verander word na "total block out".

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tugela-straat 209, Ashley Gardens, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3ZGI0MDI4LTYzMWItNDU3NC05NjkzLTU2MDFjZDY3ZGFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 209 Tugela Road Ashley Gardens 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.780271 28.270622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang