Menlyn Lofts
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umkomaas-straat 76, Alphenpark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Menlyn Lofts bied gerieflike selfsorgverblyf wat sentraal in Alphenpark, Pretoria geleë is. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.
Gaste kan tussen 4 pragtige woonstelle kies wat elkeen slaapplek vir tussen 2 tot 4 gaste het. Elke woonstel het 'n privaat ingang en die slaapkamers het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuis en sitarea in en daar is 'n slim-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. Twee van die eenhede lei na 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe met 'n tuinuitsig, terwyl die oorblywende 2 kamers na 'n balkon met uitsigte lei.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 1,5 km vanaf Menlyn Winkelsentrum, 2,5 km vanaf Pretoria Buiteklub, 8 km vanaf Pretoria se middestad en 44 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is die ideale basis om Pretoria te verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Div Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Umkomaas-straat 76, Alphenpark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Menlyn Lofts het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umkomaas-straat 76, Alphenpark, Pretoria, 0081, Gauteng