Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Maine Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarand-weg 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Menlyn Maine Apartment is 'n pragtige selfsorg-eenheid op die 12de verdieping van die veilige Menlyn Maine Residences wat sentraal geleë is in die hartjie van Waterkloof Glen, Pretoria. Aangesien dit so sentraal geleë is, is dit 'n ideale opsie vir 'n sakereis of selfs 'n romantiese wegbreek waar gaste op die dakarea kan ontspan.

Hierdie stylvolle woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat direkte toegang tot 'n balkon het en ingerig is met 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Kwaliteit linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV met Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n balkon wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl dit uitkyk oor die omliggende stad. Gaste het volle toegang tot die gebou se gastesitkamer en sonnige dak met 'n uitgestrekte swembad en sonstoele. Die ligging van hierdie eenheid is 'n hanetreetjie vanaf Atterbury Boulevard en 'n kort entjie se stap vanaf die bedrywige Menlyn Main Winkelsentrum en die opwindende Times Square Casino.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Amarand-weg 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Maine Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarand-weg 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA846edb55c77ed6e05bb031e6a1364b0ef8a57f81224d3c12fde41ccc2e31b72d2cc7e6954467645f2ab880a043ecef5d57f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 202 Amarand Road Waterkloof Glen 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.785989770968 28.282752635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang