Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Maine Residence

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Menlyn Maine Residence is 'n luukse selfsorgwoonstel vir tot 2 mense in die groen stad, Menlyn Maine, in Waterkloof Glen, Pretoria.

Die oopplan-woonstel het lugversorging, en gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, wasser-droër, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, asook Netflix, en hoëspoedveselinternet is beskikbaar.

Veilige ondergrondse parkeerplek word voorsien, en gaste kan van die swembad op die dak gebruik maak, 'n drankie by die sonsondergangkroeg geniet, of 'n ete by die restaurant op die 16de verdieping geniet.

Menlyn Maine Residence is net 300 m vanaf die Menlyn Maine-sentrum geleë wat 'n gimnasium bied, asook verskeie winkels en restaurante, en die Sun Arena en Time Square Casino.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Maine Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf3f7bf979475fe3f1cd9b9d3b7f41eff748593e40201854630f7683353f6b24005765db78f9675d62d4c7f7904ab271ffb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 202 Amarand Avenue Menlyn Maine Residence 201 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.785882 28.282737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang