Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Maine Residence Unit 1419

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amarandlaan 1, Menlyn Maine Residences, Waterkloof Glen, 0063, Gauteng
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Menlyn Maine Residence Unit 1419 bied selfsorgverblyf in Waterkloof Glen, ’n voorstad van Pretoria. Die woonstel het ’n balkon met ’n uitsig oor die stad en die gebou het ’n buitelug-swembad op die dak.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 4 en ’n area wat ideaal vir ’n werkstasie is. Die sitarea het ’n gemaklike sitkamerstel en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die instansie is 'n blok vanaf Die Menlyn Inkopiesentrum en Time Square Casino, asook 9 km vanaf die Universiteit van Pretoria.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sanette V
5.0
Skoon, netjies en gerieflik. Baie netjies, skoon en gerieflik. Ek en my dogter het hier oorgeslaap met my man in Cintocare Hospitaal. Dit was baie sti...
Sien meer
Sep 2024
Aletta M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, refreshing, spacious, clean, and modern. My stay was the best ever. The place is very beautiful. As for my apartment, it was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Joanne H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful unit, tastefully decorated. The only negative was the noise level from a party till 01h00 the next day by Time Square, but in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Altus N
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol. Baie oulik, skoon en perfek geleë.
Feb 2024
Natalie M
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol en gemaklik. Stylish, super comfortable, alles wat mens nodig het beskikbaar.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nompumelelo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Amarandlaan 1, Menlyn Maine Residences, Waterkloof Glen, 0063, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Maine Residence Unit 1419 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amarandlaan 1, Menlyn Maine Residences, Waterkloof Glen, 0063, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc0a916562268cd8353fb97c53cdb018c436f0d8fbc1c40532cea14998a59a3288e20574ea3dd21f72e84a05a76baed9e3cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 1 Amarand Avenue Menlyn Maine Residences 0063 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -25.785983025147 28.282996625656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang