Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Maine Trilogy 505

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan, Eenheid 505 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Menlyn Maine Trilogy 505 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Trilogy Collection-gebou in Waterkloof Glen. Dit is ideaal vir paartjies, vakansiegangers en sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, kasruimte en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek, 'n lessenaar met 'n stoel, 'n TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die dak, 'n restaurant op die sestiende verdieping en veilige onderdakparkeerplek. Die woonstel word nie deur kragonderbrekings geraak nie, en is naby SunBet Arena, Time Square Casino, Menlyn Maine-winkelsentrum, Cintocare Hospitaal en Fairy Glen Hospitaal.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Menlyn Maine Trilogy 505
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Amarandlaan, Eenheid 505 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Maine Trilogy 505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan, Eenheid 505 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAced4627bb215ed5c9db1b42e208d7852fcd2d8fd735664a497a521f0031b1c48672df9d414c6bdb6952683974312a12750c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 Amarand Avenue Unit 505 The Trilogy Collection 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.785768325315 28.282711207867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang