Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Residence - 2 Bedroom Apartment

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.5
Veiligheid
4.8
Marina E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netjies en fantastiese ligging. Baie lekker gebly, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Sep 2023

Onnetjies. Ek het al voorheen in eenhede gewoon hier, maar eenheid 1102 is glad nie so netjies soos die ander nie. Eetgerei was vuil in die laai, kombuiskaste se oppervlak was vuil. Kombuis nie so goed toegerus met bakke nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.4
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anje M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Nov 2022

Ideaal geleë. 24 uur ontvangs was bitter vriendelik en hulpvaardig. Die sekuriteit van die gebou was baie goed, toegang tot vloere is goed beheer. Ons was wel ongelukkig weens reëlings om vroeg in te teken glad nie noteer is nie (3maande vooraf en weer n week vooraf reël), dag van het die eienaar se besprekings agent steeds geen idee van die reëlings alhoewel dit met diè persoon gemaak is. Gelukkig was ontvangs bereid om ons tasse in n stoor toe te sluit tot ons eenheid reg was. Ons was stap afstand vanaf Menlyn Maine asook die Sun Arena vir AIG, baie gerieflik. Parkering was onderdak en toegang was streng beheer. Geen WI-FI besonderhede was gelos in eenheid en geen antwoord op versoek daarvan ontvang. Verneem dat dit sekerlik vooraf moet reël, sonder enige aanduiding. Een losstaande lugversorgings eenheid beskikbaar.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe088d0822381a580a9d8308930926ac9ae872f8b8586517fefe9607ad5ea969260548d1aaf2cf5d965b5116fd5b928837d84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 202 Amarand Avenue Waterkloof Glen 0010 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.7857869 28.282758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang