Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mentors Annex - B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 176

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Mentors Annex - B&B
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Talita V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Heerlik naby aan geriewe en hoofpaaie, rustig, mooi, skoon , gerieflik.

Dit voel soos 'n wegbreek ver van gedruis, want dis so stil en ruim en veilig, al is dit so naby aan hoofroete en geriewe. Dit is perfek geleë vir oornag, maar sal vir 'n langer bly ook heerlik wees omdat dit soveel spasie het. Goeie vriendelike diens,.

Hester L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L

Was baie rustig en veilig.

Verblyf is netjies en veilig vir die gesin.

Adri D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Ons het ontspan in die rustige omgewing.

Ons gesin van 5 het gerieflik gebly in een van die huise op die landgoed. Ons huis het uitgekyk op 'n kampie met bokke en ganse. Die huisie was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir ons selfsorg verblyf. Die beddens was baie gemaklik.

Talita V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Perfek.

Vriendelik, behulpsaam, na 'n fietsresies het hulle ons laat in die nag vinnig gehelp om in te boek en ons kon lekker warm stort en slaap. Hulle het gesorg vir vars water om te drink. Baie dankie!

Mentors Annex - B&B se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, Talita. Kom kuier sommer binnekort weer.

Groete
Lizel

Mentors Annex - B&B
Erna F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erna F

Baie goeie ontvangs, parkering baie gerieflik en algemeen positiewe ervaring. Ontbyt effens teleurstellend.

Die omgewing en gastehuis was regtig 'n baie positiewe ervaring. Die ontbyt was beperk. Dit sou nie moontlik wees om 'n kontinentale tipe ontbyt te geniet nie: een soort brood, geen kaas, geen kouevleis. Vir die prys het ek bietjie meer verwag.

Hein D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein D

Goeie diens en goed toegerus.

Goeie diens en kamer goed toegerus.

Mentors Annex - B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Hein. Kom kuier weer vir ons.
Groete Lizel

Mentors Annex - B&B
Elise K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise K

Veilig en aangenaam, sal beslis weer soontoe gaan.

Gordyne in kamer baie deurskynend en vloer voor televisie baie onstabiel en gevaarlik.

Doortje V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doortje V

Lekker guesthouse nie te ver van PE af nie.

Groot kamers, mooi skoon en lekker rustig. Heerlike ontbyt en almal was baie vriendelik. Ons was al talle kere daar en sal vir seker terugkom.

Ronel S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Baie mooi.

Skoon en netjiese kamer. Mooi en skoon omgewing. Ligging naby winkelkompleks.

Cirel S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cirel S

Goeie ervaring.

Yolanda is fantasties, regtig iemand om op staat te maak.

Erika S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erika S

Maar nie vir langer as 1 of 2 nagte weens geen kamerdiens.

Die kamers word klaarblyklik nie gediens nie. Dan sal besem welkom wees, want teen die vierde dag is kamer nie meer skoon nie. Koffie ens. word net by aankoms verskaf, daarna moet jy self sorg.

Michael B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Good value for money stay for one night.

Nice stay was had, will recommend or even be back one of these days.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van die N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ca6ab13178312fc9b1b1adbf37525f849060277b1f36feef83d34d53ff96a96166e7f848d2e87b78291552a6f7e107f3c8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Corner of N2 and St Francis Drive Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.016968096566 24.890873878309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang