Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mentors Annex - B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Talita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlik naby aan geriewe en hoofpaaie, rustig, mooi, skoon , gerieflik. Dit voel soos 'n wegbreek ver van gedruis, want dis so stil en ruim en veilig, al is dit so naby aan hoofroete en geriewe. Dit is perfek geleë vir oornag, maar sal vir 'n langer bly ook heerlik wees omdat dit soveel spasie het. Goeie vriendelike diens,.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Was baie rustig en veilig. Verblyf is netjies en veilig vir die gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Ons het ontspan in die rustige omgewing. Ons gesin van 5 het gerieflik gebly in een van die huise op die landgoed. Ons huis het uitgekyk op 'n kampie met bokke en ganse. Die huisie was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir ons selfsorg verblyf. Die beddens was baie gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Perfek. Vriendelik, behulpsaam, na 'n fietsresies het hulle ons laat in die nag vinnig gehelp om in te boek en ons kon lekker warm stort en slaap. Hulle het gesorg vir vars water om te drink. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Mentors Annex - B&B
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, Talita. Kom kuier sommer binnekort weer. Groete Lizel

Erna F
Kort verblyf
4.4
Des 2019

Baie goeie ontvangs, parkering baie gerieflik en algemeen positiewe ervaring. Ontbyt effens teleurstellend. Die omgewing en gastehuis was regtig 'n baie positiewe ervaring. Die ontbyt was beperk. Dit sou nie moontlik wees om 'n kontinentale tipe ontbyt te geniet nie: een soort brood, geen kaas, geen kouevleis. Vir die prys het ek bietjie meer verwag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hein D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Goeie diens en goed toegerus. Goeie diens en kamer goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Mentors Annex - B&B
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Hein. Kom kuier weer vir ons. Groete Lizel

Elise K
1 nag
5.0
Jan 2018

Veilig en aangenaam, sal beslis weer soontoe gaan. Gordyne in kamer baie deurskynend en vloer voor televisie baie onstabiel en gevaarlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doortje V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2018

Lekker guesthouse nie te ver van PE af nie. Groot kamers, mooi skoon en lekker rustig. Heerlike ontbyt en almal was baie vriendelik. Ons was al talle kere daar en sal vir seker terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2017

Baie mooi. Skoon en netjiese kamer. Mooi en skoon omgewing. Ligging naby winkelkompleks.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cirel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2017

Goeie ervaring. Yolanda is fantasties, regtig iemand om op staat te maak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 175

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van die N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ca6ab13178312fc9b1b1adbf37525f849060277b1f36feef83d34d53ff96a96166e7f848d2e87b78291552a6f7e107f3c8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Corner of N2 and St Francis Drive Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.016968096566 24.890873878309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang