Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mentors Country Estate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lourens G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Het def memories gemaak. Sal enige tyd weer daar bly. Baie lekker gebly. Dis rustig en veilig. Plek is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lovely setting with great customer service. Very comfortable stay, will most certainly come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renaldo W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netjies, skoon en wonderlike personeel. Meer as voldoende vir ons oornag gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gerieflik, veilig, rustig. Ja, dit was 'n heerlike naweek. Ruim vertrekke, heerlike stoeparea. Rustig en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Wat n aangename belewenis. Vriendelike, gasvrye ontvangs. Baie netjiese verblyf en perseel met alles wat jy benodig. Die rustigste atmosfeer wat ons al ooit beleef het. Ons het n heerlike tydjie gehad. Beslis die beste keuse gewees om hier te bly. Ons beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia K
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Die Afrika-eenheid by Mentors Country Estate is heerlik toegerus met alles wat mens nodig het na 'n lang tyd op die pad. Die uitleg van die eenheid is ook baie mooi. Ons het net 'n paar insekvriende ook gehad . Andersins, baie lekker. Sal aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renaldo W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Skoon, netjies en vriendelike personeel. Mentors Estate is waarlik 'n ideale plek om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Ruim, gerieflik en veilig. Ons het heerlik gebly, lekker spasie en naby genoeg aan die mall en die strand. Die diere rondom en binne die landgoed gee 'n plaasatmosfeer. Toegang tot 'n wasmasjien sou gerieflik wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renaldo W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Ruim, netjies en perfek geleë. My 3de keer wat ek by Mentors Country Estate bly. Ek sal nêrens anders wil bly nie. Beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Mentors Country Estate
Baie dankie vir terugvoer Renaldo, altyd lekker om julle te akkommodeer by Mentors Landgoed tydens Transbaviaans. Sien volgende jaar

Linita A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

We enjoyed our stay! We enjoyed a warm welcome in a safe and clean environment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 175

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2YTg4NjAwLTcwNzEtNGY3My04MjJjLTQ4MmU5MTM4ZjkwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 Corner of N2 and St Francis Drive Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.017163738624 24.89087387831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang