Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meraki Country Manor

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rachelle E
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

5-ster verblyf in alle opsigte! Was wonderlik en uitstekende kommunikasie. Ek kon uur vroeër inboek, baie dankie! Lieflike werkende spa-bad en kamer is ruim en pragtig. Onnie is so hulpvaardig en die rugmassering in die spa was uit die boonste rakke! Heerlike ontbyt! Was my 2de besoek en sal beslis weer teruggaan. Klipgooi van Lanseria-lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Luxurious, stunning, heavenly, piece of paradise. We had a wedding 4km from Meraki. What a way to get ready for a wedding. You literally feel like a princess. Absolutely stunning! Attention to the smallest details just makes everything so much more special! Literally from the most beautiful orchid to the most stunning paintings to the way the mini bar is set up. The most stunning venue that must resemble heaven! With the most cupboard space and mirrors that you have ever seen! So stunning! Customer service is just amazing! The host is such a special person. She got involved right from the start. We had some special requirements as we were attending a wedding and we got ready there for the wedding. She went out of her way and far beyond to make sure everything is perfect. So grateful to her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik. Skoon. Netjies. Luuks. Ek was al 'n paar keer by Meraki Country Manor. Beide vir sake reis en ook saam met my eggenoot. Die vriendelike personeel maak altyd seker alles is 100%. Die plek is regtig skoon, netjies en luuks. Die kos is puik. Ek is altyd verbaas oor hoe baie mens kry vir wat mens betaal. Regtig die moeite werd. Sou 6 sterre gee as ek kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik mooi, uiters goeie waarde vir geld. Alles was puik, uitstekende waarde vir geld en alles uiters netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Uitstaande diens en verblyf. Uitstaande gasvryheid en diens deur Rene en al die personeel, veral Onnie! Dit het gevoel asof ons op 'n tropiese eiland vakansie hou en die massering-sessie in die Spa het al die stres laat verdwyn! Ontbyt en aandetes was heerlik en daar word selfs 'n ontbyt-pakkie verskaf indien jy baie vroeg vertrek. Die groot vertrekke is 'n bonus met 'n sitkamer en kombuisie ingesluit wat ruim genoeg is sodat klein kindertjies spasie het om te speel. Ons wil beslis weer daar gaan ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Ontvangs was vriendelik en selfs met sambrele in die reen. Etes was een vir die boeke. Kamers smaakvol en vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yusuf C
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Lovely chill spot, very peaceful. Very nice, good service. Staff very friendly, kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Raakhee M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

A wonderful stay. Not far from Fourways but felt as if we were in the country. Our stay was exceptional. The staff were very friendly and accommodating. The room was better than the pictures depicted. The gardens surrounding the room made you feel as if you are in paradise. The breakfast was generous and delicious. We are definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Wonderlike ervaring. Sal beslis weer daar oorbly. Wat 'n netjiese pragtige plek. Personeel is super vriendelik en behulpsaam en ons is regtig bederf met uitstekende diens. Die kos was van hoogstaande gehalte en heerlik. Sal beslis aanbeveel indien iemand plek soek. Beslis die "home away from home" waarvan almal so graag praat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige plek. Rustige atmosfeer. Goeie diens, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 240
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Borderweg 26, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2M2Y4NzRiLWYwZWUtNDllZS1hODFiLTI4MTY0ZDBhZWE1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 26 Border Road Sunrella AH 1739 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 11:00 -25.952612988139 27.933314641586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang