Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meraki Country Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir Meraki Country Manor
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Zelda E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

5-ster verblyf in alle opsigte!

Was wonderlik en uitstekende kommunikasie. Ek kon uur vroeër inboek, baie dankie! Lieflike werkende spa-bad en kamer is ruim en pragtig. Onnie is so hulpvaardig en die rugmassering in die spa was uit die boonste rakke! Heerlike ontbyt! Was my 2de besoek en sal beslis weer teruggaan. Klipgooi van Lanseria-lughawe.

Elizabeth B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Luxurious, stunning, heavenly, piece of paradise.

We had a wedding 4km from Meraki. What a way to get ready for a wedding. You literally feel like a princess. Absolutely stunning! Attention to the smallest details just makes everything so much more special! Literally from the most beautiful orchid to the most stunning paintings to the way the mini bar is set up. The most stunning venue that must resemble heaven! With the most cupboard space and mirrors that you have ever seen! So stunning! Customer service is just amazing! The host is such a special person. She got involved right from the start. We had some special requirements as we were attending a wedding and we got ready there for the wedding. She went out of her way and far beyond to make sure everything is perfect. So grateful to her.

Dirk L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Puik. Skoon. Netjies. Luuks.

Ek was al 'n paar keer by Meraki Country Manor. Beide vir sake reis en ook saam met my eggenoot. Die vriendelike personeel maak altyd seker alles is 100%. Die plek is regtig skoon, netjies en luuks. Die kos is puik. Ek is altyd verbaas oor hoe baie mens kry vir wat mens betaal. Regtig die moeite werd. Sou 6 sterre gee as ek kon.

Dewald N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald N

Ongelooflik mooi, uiters goeie waarde vir geld.

Alles was puik, uitstekende waarde vir geld en alles uiters netjies.

Ronel T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T

Uitstaande diens en verblyf.

Uitstaande gasvryheid en diens deur Rene en al die personeel, veral Onnie! Dit het gevoel asof ons op 'n tropiese eiland vakansie hou en die massering-sessie in die Spa het al die stres laat verdwyn! Ontbyt en aandetes was heerlik en daar word selfs 'n ontbyt-pakkie verskaf indien jy baie vroeg vertrek. Die groot vertrekke is 'n bonus met 'n sitkamer en kombuisie ingesluit wat ruim genoeg is sodat klein kindertjies spasie het om te speel. Ons wil beslis weer daar gaan ontspan!

Antoinette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Uitstekend.

Ontvangs was vriendelik en selfs met sambrele in die reen. Etes was een vir die boeke. Kamers smaakvol en vir seker waarde vir geld.

Raakhee M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raakhee M

A wonderful stay. Not far from Fourways but felt as if we were in the country.

Our stay was exceptional. The staff were very friendly and accommodating. The room was better than the pictures depicted. The gardens surrounding the room made you feel as if you are in paradise. The breakfast was generous and delicious. We are definitely going back.

Herman S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Wonderlike ervaring. Sal beslis weer daar oorbly.

Wat 'n netjiese pragtige plek. Personeel is super vriendelik en behulpsaam en ons is regtig bederf met uitstekende diens. Die kos was van hoogstaande gehalte en heerlik. Sal beslis aanbeveel indien iemand plek soek. Beslis die "home away from home" waarvan almal so graag praat.

Nelia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V

Pragtige plek.

Rustige atmosfeer. Goeie diens, waarde vir geld.

Chrisna Smit S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna Smit S

Paradysverrassing!

Was so verras met die stukkie paradys klipgooi van Lanseria af. Ongelooflik vriendelike personeel en uitstekende diens. Stylvolle en skoon kamers met als wat mens moontlik nodig sou kry.

Laubscher V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laubscher V

Besonders, fantasties, uitstekend.

Pragtige plek. Rene en haar span was 'n plesier, vriendelik en so behulpsaam. Sal definitief weer gaan. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Hulle het nie die wyn wat ek drink gehad nie en Rene het dadelik iemand gestuur om dit vir my te gaan koop. Kamer was besonders mooi. Ons het afgesluit met 'n baie lekker spa behandeling. Sal hulle definitief aanbeveel.

Sandra L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Een van die beste gastehuise waar ons al oorgebly het.

Puik diens. Massering was van uitstaande gehalte. Aandete was baie goed voorberei. Baie rustige en veilige omgewing.

Corne G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corne G

Hulle huishouding is pateties!

Geen vensters, spuitbad se nozzles was vuil. Bed se grys deken het vetkolle op gehad. Vuil kussingslope. Lampskerms op die bedkassie was vol stof en lendelam. Die mat by die bed was baie vuil.

Megan J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan J

Home away from home.

We thoroughly enjoyed our stay. We felt very much at home the minute we entered the property. The gardens are so beautiful and peaceful, the rooms are immaculate and clean, the breakfast was delicious, the host was so kind and friendly, and the staff was all welcoming and accommodating. We will most certainly be returning to this beautiful peace of heaven! Thank you for having us.

Heleen D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D

Dit was 'n onverwagse paradys. Die persoonlike diens was uitsonderlik.

Van die oomblik van bespreking het ek meer gekry as wat ek verwag het. Ek het 'n ekstra versoek gehad, en dit was binne oomblikke voldoen aan. Van die oomblik wat jy daar stop word jy op hande gedra. Die plek is 'n paradys en ek wens ons kon langer bly. Dis romanties en die kamers is fenomenaal. Elke kamer is anders en ek kan nie wag om weer te gaan nie. Dis ideaal vir mense wat vroeg of laat van Lanseria vlieg en eerder naby die lughawe wil oorslaap. Die restaurant is stunning. Die foto's doen nie "justice" aan die plek nie, dis nog mooier.

Sonika G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika G

New discovered gem.

Meraki Country Manor was one of the best B&B that I have been too. The owner and staff were extremely friendly, helpful and went out of their way to accomodate us and make us feel at home. The gardens and surroundings are beautiful, peaceful and tranquil. The rooms are spacious, clean, and of a 5 star rating. This will be my new home away from home whenever I travel to JHB.

Dalene S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S

Meraki Country Lodge het al ons verwagtinge oortref.

Van die eerste oomblik af was ons verlief op hierdie tropiese juweel wat ons laat voel het asof ons op 'n eksotiese eiland wegbreek is. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, die diens was puik en die lowergroen tuine en smaakvol gemeubileerde kamers was uit die boonste rakke. Ons het elke oggend 'n heerlike, volledige ontbyt geniet wat ingesluit was by die prys en saans het ons 'n ligte aandete van die spyskaart af bestel wat baie billik was. Ons sal beslis weer by Meraki wil tuisgaan en kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Morakana T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morakana T

The garden is breathtaking

The staff is friendly and welcoming, ready to assist any time of the day.

Petra L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra L

Amazing place.

Best place with the most amazing host and caring staff, had the best evening with an awesome dinner. This place is one of a kind and loved every moment.

Esme V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Luuksheid

Dit is die derde keer wat ek by Meraki bly. Dit is so lekker om daar te kom. Rene is 'n uitstekende gasvrou en mens word met soveel hartlikheid ontvang. Die kamers is pragtig. Ek het elke keer in 'n ander kamer gebly en kan nie besluit watter een is die mooiste nie! Skoon en keurig.

Esme V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Wat 'n heerlike verrassing.

Ons was so verras met Meraki. Dit is regtig 'n besonderse plek. Die gasvrou Rene het ons ontvang en na ons kamers vergesel. Die tuin was pragtig en goed versorg. Ons kamers was regtig mooi en dit is duidelik dat 'n keurige hand hier gehou word. Ons het aandete gehad, wat ook baie lekker was. Ons al vier het gevoel ons sal graag vir 'n naweek daar wil kom ontspan - ons tydjie daar was te kort. Uitstekende waarde vir geld.

Jacqualine P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqualine P

Lovely place and welcoming.

This is such a lovely place to go to for a nice and peaceful rest.

Tanya K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K

Uitstaande gehalteverblyf.

Ons was so aangenaam verras met die lushof van bome en lowergroen tuin weggesteek reg langs Lanseria Lughawe. Diens en kommunikasie was uitstekend. Kamers baie smaakvol gemeubileer en voorsien in elke behoefte. Daar was selfs 'n stoommasjien om klere te stryk in die kas. Die karbergingsdiens en shuttle van daar af is beslis aan te beveel. Dit is baie goedkoper as die langtermynparkering by die lughawe. Heerlik aandete op perseel gehad. Ek kan die plek regtig met baie lof aanbeveel.

Jorika V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika V

Wonderlik, mooi, netjies, oase, ongelooflik!

Julle plek is ongelooflik! Ek kon nie my oë glo toe ek in my kamer instap nie. Ek het gevoel soos 'n prinses! Dis 'n oase vir 'n moeë siel, lyf en gees na 'n lang en moeilike jaar. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelike diens. En Esther is 'n engel! As ek in hierdie omgewing is, kom ek beslis weer. Mag die Here julle seën met al die mooi dinge uit sy hand en hart.

Dirk L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Uitstekende diens. Skoon, netjies en waarde vir geld.

Ek reis gereeld vir werk. En vir die prysklas was ek aangenaam verras. Die kamer was luuks, skoon en netjies. Dit help dat daar ook selfsorg-kombuisie is, al het ek dit nie die keer gebruik nie. Daar is ook tafel om op te werk en gemaklike stoele. Dit is nie altyd in hotel-/gastehuiskamers nie. Hulle het regtig aan als gedink wat mens nodig mag kry. Die kos was ook van baie goeie gehalte en ek kan dit aanbeveel. Die welige tuin en verskeie buite sitplekke skep 'n baie rustige atmosfeer. Hulle diens is baie goed. Vandat ek my bespreking gemaak het was daar heeltyd kommunikasie oor my vlugte, voorkeure, etes, ens. 'n Mens voel nie soos net nog 'n nommer nie, maar amper of jy by ou vriende kuier. Sal beslis weer daar bly as ek in die omgewing werk.

Harry N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry N

Fantasties.

Baie goeie waarde vir geld.

Jack v - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack v

Iets om te onthou met genoegdoening!

Meraki styg werklik bó ander gastehuise uit. Die tuin en geboue is besonder treffend, en die gasvryheid en diens is iets besonders. Hulle het ons verwagtings ver oortref. Baie dankie aan René en Sally.

Piet S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Beste verblyf naby Lanseria.

Vriendelike onvangs. Ruim netjiese verblyf. Dis meer as net 'n oornag kamer; dis 'n wooneenheid. 10 minute vanaf Lanseria. Dankie René vir jou vriendelike diens en die aanpasbaarheid; dit was bo ons verwagting! Die aandete was heerlik en ons kon rustig ontspan na 'n lang dag. Ons sal beslis weer van julle gasvryheid gebruik maak in die toekoms. Ek kan Meraki met vrymoedigheid aanbeveel; of dit nou deel is van jou sakereis of sommer net om te gaan ontspan.

Bianca O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O

Baie oulike plek.

Baie vriendelike personeel en behulpsaam.

Christine D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Bo-verwagtinge.

Meraki was fantasties. Nog nooit het ek sulke goeie diens gekry waar die mense regtig uit hul pad gegaan het om als net nóg beter te wil maak nie. Die kamer was fantasties en nie gepraat van die rustigheid van die tuin nie. Ons sal beslis weer gaan! Dankie!

Isabel L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L

Baie gasvry en betrokke.

Was persoonlik ontvang by die motor en ons kamer was pragtig versorg! Heerlike etes en die tuine is 'n paradys. Dankie.

Lisa D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D

Ongelooflike ervaring.

Dit was in ongelooflike ervaring. Pragtige tuin en kamers. Rene het uit haar pad uitgegaan om behulpsaam te wees. Die kwaliteit van Meraki se diens is onbeskryflik. Hulle het soveel moeite gedoen om ons te laat tuis voel. Ons kon selfs ons motor daar los vir die naweek en Rene het dit Sondag vir ons by die lughawe kom aflaai. Niks was te veel moeite nie. Baie dankie vir 'n ongelooflike ervaring.

Debbie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Kort, maar lekker.

René jy is 'n ware gasvrou en volg jou droom.

Iris E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris E

Waarde vir geld en beste diens ooit.

Die kamers en diens is pragtig en ongelooflik netjies. Vriendelik, gasvry en sal Meraki 100% aanbeveel.

Gertha L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertha L

Rusplek naby Lanseria.

Die vriendelike gasvrou, René het ons laat in die aand met 'n glimlag ontvang. Die verblyf voldoen aan al my verwagtinge, sagte hoë kwaliteit linne, oogrowende interior en plantegroei, heerlike opsies vir ontbyt met 'n gemaklike en rustige atmosfeer.

Andrew K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew K

Fantasties diens, prag oornagverblyf met heerlike kos.

Renè is 'n wonderlike gasvrou en maak seker mens is gemaklik. Pragtige tuin en prentjiemooi kamers.

Sonja K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Fantasties luuks.

Fantasties luuks en netjies. Deur en deur die geld werd.

Jacomin Van Der M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomin Van Der M

Uitstekend en baie gasvry!

Die mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Rene wat die plek bestuur het dit so gerieflik vir ons gemaak wat met 'n klein baba daar was, ek sal dit vir enigeen aanbeveel. Topklas!

Jacobus O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus O

Die fooie was 'n verassing en die verblyf was vyfster gehalte.

Baie dankie vir die gemoedkoming van ons willekeurige aankoms en vertrekure en 'n onverwagte oase van plantegroei, huislike vriendelikheid, bo verwagtende uitstekend toegeruste vertrekke en tuisvoel-samesyn tydens etes. My wens is, as dit moontlik was, sou ek graag Meraki se kwaliteit 'n vereiste maak by alle plekke.

Rika T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika T

Uiters behulpsaam en vriendelik, niks was vir hulle te veel of moeite nie.

Ons was 'n redelike groot groep wat oor 2 dae gearriveer het. Die hulp en vriendelikheid was wonderlik. Van die gaste moes op die lughawe gehaal word en dit is stiptelik gedoen. Die kamers is uiters ruim, netjies en 'n honesty basket met wyn en snacks is verskaf. Ek sal sonder enige twyfel weer by Meraki Country Manor aanklop en vir enige persoon aanbeveel. Die ligging is so sentraal en naby aan Lanseria. Volgende keer sal ek beslis langer as net een of twee nagte wil bly en die rustigheid terdeë geniet.

Beatrice P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice P

Sien my weer.

Van aankoms tot vertrek het die gasvrou en haar personeel uit hul pad gegaan om my verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die kamer was lieflik en die etes heerlik. Ek sal Meraki Country Manor enige tyd aanbeveel.

Hester Helena P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester Helena P

Vyfster.

Sal weer daar bly. Eienaars en personeel is wonderlik.

Edward T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward T

Magic.

Netheid, ontvangs, waarde vir geld. Alles is 110%. Ek sal definitief weer daar bly en dankie Rene vir die vriendelike ontvangs. Die ete wat voorberei was was uitstekend.

Theuns B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B

Ons het heerlik gebly en die plek is pragtig!

Baie netjiese en skoon gastehuis, gasvryheid uit die boonste rakke.

Gustav V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav V

Wat 'n bederf!

Vandat ons bespreking gedoen is, is ons met vriendelikheid en gasvryheid hanteer. Die verblyf, etes en diens was uitstekend! Sal beslis weer by Meraki Country Manor tuisgaan!

Jp V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Amazing!

Dit was baie lekker! Netjies ,skoon! Sal dit graag aanbeveel vir die res!

Letitia F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia F

Beste gastehuis ooit!

Mense gaan uit hulle pad uit vir jou, mense met harte van goud! So vriendelik en behulpsaam. Doen soveel moeite.

Zarise V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarise V

Dit was 'n ongelooflike ervaring, met 'n beeldskone tuin, moderne netjiese kamers en baie smaaklike ontbyt en aandetes uit die boonste rakke. Die diens en gasvryheid top gehalte. Dit was 'n heerlike ervaring.

Dit was 'n ongelooflike ervaring, met 'n beeldskone tuin, moderne netjiese kamers en baie smaaklike ontbyt en aandetes uit die boonste rakke. Die diens en gasvryheid top gehalte. Dit was 'n heerlike ervaring.

Alice S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice S

Excellent!

We loved our stay at Meraki and I will stay there again.

Marli D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli D

Een van ons beste gastehuis-ondervindings.

Renè en haar span het ons soos familie ontvang en soos koninklikes bedien. Die aandete was fantasties en die mooi, gerieflike, skoon en luukse kamers het ons verwagtinge oortref. Vir seker die beste waarde vir geld.

Pieter P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Amazing.

The staff was excellent and I felt so at home! Thank you to the host for being so friendly and professional.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing.

Die personeel was wonderlik en het my só tuis laat voel. Dankie aan die gasheer wat baie vriendelik en professioneel is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cois F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cois F

Perfekte netheid en gasvryheid.

Voorwaar ‘n heerlike ervaring. Ek sal Meraki Country Manor aanbeveel vir enige persoon wat opsoek is na perfekte netheid en ‘n huislike, familie atmosfeer.

Lebogang L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang L

Perfect getaway if you want peace, tranquillity and a beautiful scenery.

The service and staff were amazing, very welcoming and pleasant. The host (Rene) and her warm family made sure we felt at home and attended to our every need to make our stay all the more enjoyable. I would definitely recommend it to anyone who wants a home away from home. I'm coming back again very soon.

Renier C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C

Een van die beste gastehuise waar ek al oorgebly het.

Sal die plek enige tyd weer boek en aanbeveel vir enige persoon.

Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Borderweg 26, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2M2Y4NzRiLWYwZWUtNDllZS1hODFiLTI4MTY0ZDBhZWE1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 26 Border Road Sunrella AH 1739 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 11:00 -25.952612988139 27.933314641586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang