Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meraki Country Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Borderweg 26, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meraki Country Manor is in Sunrella AH geleë, net 8 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en bied gaste 'n keuse van lieflike kamers.

Gaste kan 1 van 5 kamers met lugversorging bespreek; die Kalon, Kairos, Petrichor, Agalia, Calliah of Elysian. Elkeen van die kamers het hul eie ingange en het toegang tot die balkon en tuin. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens en 4 kamers het en suite-badkamers met baddens en storte. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met beperkte DStv, WiFi-toegang, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n kluis.

Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar. Wekoproepe is ook op versoek beskikbaar. Ontbyt is by die tarief ingesluit en kan in die kamer, eetarea of tuin geniet word. 'n Ligte middagete of aandete is op versoek beskikbaar.

Gaste kan langs die swembad ontspan of 'n drankie op die stoep geniet na 'n lang dag. 'n Pendeldiens, sowel as druk- en fotokopieerdienste, is beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar, en die gastehuis het toegewyde rookareas.

Verskeie besienswaardighede en doendinge kan binne 30 km se ry gevind word en sluit die Wieg van die Mensdom en die Sterkfontein-grotte, Leeu- en Safaripark, Renoster- en Natuurreservaat, Zip Line-toere, Monte Casino, Fourways Mall, en meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zelda E
5.0
5-ster verblyf in alle opsigte! Was wonderlik en uitstekende kommunikasie. Ek kon uur vroeër inboek, baie dankie! Lieflike werkende spa-bad en kamer i...
Sien meer
Apr 2024
Elizabeth B
5.0
Luxurious, stunning, heavenly, piece of paradise. We had a wedding 4km from Meraki. What a way to get ready for a wedding. You literall...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Dirk L
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Skoon. Netjies. Luuks. Ek was al 'n paar keer by Meraki Country Manor. Beide vir sake reis en ook saam met my eggenoot. Die vriendelike personee...
Sien meer
Mrt 2024
Dewald Jacobus N
Besigheidsreis
5.0
Ongelooflik mooi, uiters goeie waarde vir geld. Alles was puik, uitstekende waarde vir geld en alles uiters netjies.
Mrt 2024
Ronel T
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstaande diens en verblyf. Uitstaande gasvryheid en diens deur Rene en al die personeel, veral Onnie! Dit het gevoel asof ons op 'n tropiese eiland ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Borderweg 26, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Meraki Country Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Borderweg 26, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2M2Y4NzRiLWYwZWUtNDllZS1hODFiLTI4MTY0ZDBhZWE1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 26 Border Road Sunrella AH 1739 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 11:00 -25.952612988139 27.933314641586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang