Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meraki Upmarket Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
William B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Clean. Comfortable. Peace of mind. Great stay at Meraki Guesthouse. Lovely host. The place has everything you need and it is very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Savvas
Meraki Upmarket Guest House
Thank you for your great review. It was a pleasure to host you.

Frik S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly, gemaklike bed en baie netjies. Beste toegeruste gastehuis wat ons nog besoek het, baie vriendelike ontvangs en gasheer het ons alles mooi gewys in die kamer met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Die kamer is in 'n stil rustige woonbuurt geleë. Dit was perfek vir ons behoeftes. Silwerskoon, goed toegerus, behulpsame gasheer en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie aangenaam. Soos gewoonlik, was alles netjies en skoon. Gasheer is altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine R
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie beïndruk met die hele opset, luukse kamer, skoon en netjies, stil, rustig en veilig! Savvas en Marjorie is baie gasvry en vriendelik. Aangename omgewing, maklik bereikbaar per voertuig, besienswaardighede in die omgewing (moenie haastig wees nie!)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Savvas
Meraki Upmarket Guest House
Baie dankie, Dit was lekker om julle te kon huisves.

Janecke D
1 nag
5.0
Sep 2023

Baie skoon en netjies. Vriendelike eienaar. Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Klein, maar baie gerieflik en mooi skoon en netjies. Baie mooi skoon en netjiese plek wat perfek was vir oornagverblyf. Daar was baie ekstras in kamer wat baie handig te pas gekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Savvas
Meraki Upmarket Guest House
Marguerite, thank you for your review. Much appreciated.

Gavin H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jan 2022

Very pleasant. Quiet location close to the mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Savvas
Meraki Upmarket Guest House
Marguerite, thank you for your review. We will try to improve what we are offering to our guests in the future.

Therese L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Fantasties. Baie mooi skoon en alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koketso R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Tranquil, refreshing and relaxing. The host, Mr Savvas, is very friendly and explained everything we needed to know and more, the rooms are clean and they smell good (fresh). They yard is clean, safe parking close to the rooms, the tea making station and microwave plus the fridge in the room are very convenient. I would definitely recommend it to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Savvas
Meraki Upmarket Guest House
Thank you for your review. We take note of your reviews and we will try to improve.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Savvas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katlagterlaan 11, Cashan 2, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaAorPrAX4NnDkpZPVuqcooscDQuWDUcWcUhETo66WImpJuYkPR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 11 Katlagter Avenue Cashan 2 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.695476808647 27.235187516759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang