Meraki Upmarket Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Savvas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
William B - Aug 2024
Algehele gradering
Clean. Comfortable. Peace of mind.
Frik S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, gemaklike bed en baie netjies.
Theo T - Nov 2023
Algehele gradering
Die kamer is in 'n stil rustige woonbuurt geleë.
Phillip R - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Charmaine R - Okt 2023
Algehele gradering
Baie beïndruk met die hele opset, luukse kamer, skoon en netjies, stil, rustig en veilig!
Meraki Upmarket Guest House se terugvoer
Baie dankie,
Dit was lekker om julle te kon huisves.
Janecke D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Vriendelike eienaar.
Marguerite W - Feb 2023
Algehele gradering
Klein, maar baie gerieflik en mooi skoon en netjies.
Meraki Upmarket Guest House se terugvoer
Marguerite, thank you for your review. Much appreciated.
Gavin H - Jan 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Meraki Upmarket Guest House se terugvoer
Marguerite, thank you for your review. We will try to improve what we are offering to our guests in the future.
Theresè L - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Koketso R - Sep 2021
Algehele gradering
Tranquil, refreshing and relaxing.
Meraki Upmarket Guest House se terugvoer
Thank you for your review. We take note of your reviews and we will try to improve.
Bonolo Glorious M - Feb 2020
Algehele gradering
It was awesome thanks to Mr Savvas.
Meraki Upmarket Guest House se terugvoer
Thank you Bonolo,
It was a pleasure to host you. We hope that we will see you in the future again.
Regards,
Savvas & Marjorie
Violet K - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige rustige eenheid en naby besighede en wonderlike gasheer en vrou, baie dankie.
Meraki Upmarket Guest House se terugvoer
Baie dankie! Dit wat 'n plesier om julle te huidves. Julle was ook 5-ster gaste. Ons hoop ons sien julle weer. Msie dankie vir die goeie review. Ons waardeer dit baie.
Groete
Savvas & Marjorie
Natasha B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en prakties in 'n goeie omgewing.
Meraki Upmarket Guest House se terugvoer
Baie dankie, Natasha. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Groete,
Savvas
Phillip R - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike gastehuis.
Meraki Upmarket Guest House se terugvoer
Thank you so much for your honest review.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katlagterlaan 11, Cashan 2, Rustenburg, 0299, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang