Meraki
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Ashwalina G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig. Lieflike mense.
Henk N - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marietjie O - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Mooi, skoon plek en die gasvrou/heer was baie vriendelik.
Elmari D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, bekostigbaar. Alles wat mens nodig het. Eienaar baie vriendelik.
Ruth M - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Deano B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker kuierplek en rusgenot.
Meraki se terugvoer
Baie dankie dat julle hier gebly het. Jammer vir die rook, maar dit is maar hoe dit deesdae werk. Nie-rokers sal seker nie van die rook hou nie. Baie groete.
Anita B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Meraki se terugvoer
Baie dankie Anita. Voorspoed met die aanpassing in die Kaap.
Nadia J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies, privaat en behulpsaam!
Meraki se terugvoer
Julle is so oulik.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
T & M
Jp R - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gasvry.
Meraki se terugvoer
Baie dankie. Groete van ons. Marietjie
Elizabeth V - Okt 2023
Algehele gradering
Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang.
Daniel D - Sep 2023
Algehele gradering
I was impressed with the warm welcome and cosiness. The place, bedding and towels were very neat and clean.
Meraki se terugvoer
Baie Dankie. Julle is meer as welkom vir nog n kuier maar definitief nie in stormweer nie. Groete
James H - Mei 2023
Algehele gradering
Top of the range. My home away from home.
Meraki se terugvoer
Baie dki James, ons waardeer. Hoop ons sien jou gou weer.
Shaun A - Mrt 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay and good hosts.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Charné L - Okt 2022
Algehele gradering
Huis, weg van die huis af. Alles wat jy nodig het en meer. Lekker!
Aalieyah F - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was n ongelooflike naweek.
Tia E - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende aanbod.
Meraki se terugvoer
Baie dankie Tia,
Kom kuier gerus wanneer baba in seewater kan speel.
Groete,
Verdino D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie nice.
Angelique C - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Estelle N - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker by die see!
Meraki se terugvoer
Baie dankie. Groete van warm Kaap!
Francois S - Jun 2021
Algehele gradering
Wow, is seker die beste woord om te beskryf. Die plek is fantasties. Die eienaar is fantasties, vriendelik en baie behulpsaam.
Meraki se terugvoer
Baie baie dankie vir jou mooi bemoedigende woorde, ons waardeer dit. Kom kuier asb weer! Mooi week vir julle.
Vicki L - Jan 2021
Algehele gradering
The accommodation was really cozy and the hosts were beyond friendly.
Meraki se terugvoer
Come again when you can visit the beach and have a braai. Marietjie
Monashra J - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Cristopher O - Aug 2021
Algehele gradering
Our stay at Meraki was pleasant, and satisfactory.
Saskia B - Nov 2021
Algehele gradering
Great stay and great hosts.
Faheema H - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig.
Meraki se terugvoer
Baie dankie. Julle kan gerus weer kom kuier. Groete, Marietjie
Devan B - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Meraki se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Groete
Suné D - Jan 2020
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Meraki se terugvoer
Baie dankie Sune. Ons waardeer jou kommentaar.
Groete van 'n baie warm Gordonsbaai.
Elmie V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike rusplek na besige dae.
Meraki se terugvoer
Elmie dankie vir die mooi woorde. Hoop om jou gou weer te sien. Groete. Marietjie
Melani J - Mrt 2020
Algehele gradering
Cozy and comfortable!
Meraki se terugvoer
Thanks so much for staying with us, you are welcome any time in future.
Marietjie
Georgina T - Aug 2020
Algehele gradering
The owner was very welcoming.
Meraki se terugvoer
Thanks Georgina, i was so worried that it will be to cold for you, we almost snow in!!!!!! Take care. Marietjie
Manie V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig en eienaars baie vriendelik.
Meraki se terugvoer
Dankie dat julle by ons gebly het. Sien julle graag weer in die toekoms. Groete. Marietjie
Ilze R - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en enige tyd weer.
Meraki se terugvoer
Beste Ilze,
Baie dankie. Ons het dit so geniet om julle te ontvang.
Baie groete
Meraki
Ashley S - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het die stilte geniet die eienaars was baie behulpsaam.
Meraki se terugvoer
Baie, baie dankie Ashley! Kom kuier gerus weer, julle het alles so mooi nagelaat. Alles wat goed is vir julle.
Kyle J - Jul 2019
Algehele gradering
Place was neat and I was warmly welcomed.
Meraki se terugvoer
Thank you so much for your kind words. Please come again.
Keep well and safe. Marietjie
Celine W - Jun 2019
Algehele gradering
Blissful weekend away.
Meraki se terugvoer
Thanks so much. Looking forward to your next stay!
Gerda R - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
Meraki se terugvoer
Baie dankie Gerda. Dit is vandag weer so 'n wonderlike dag hier by ons, die see is blou. Kom kuier gerus weer.
Groete
Marietjie
Marie W - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderful night out of the house.
Meraki se terugvoer
Thank you so much for choosing our place to stay. You are definitely more than welcome to visit us again in future. Marietjie
Lejani G - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Meraki se terugvoer
Baie dankie Lejani. Dit was so lekker om sulke vriendelike twee mense hier by ons te kan akkommodeer. Kom kuier gerus weer. Groete van ons 2.
Tania G - Jun 2019
Algehele gradering
Uiters netjies!
Meraki se terugvoer
Dit was vir ons goed om julle te ontvang. Kom kuier asseblief weer.
Groete,
Tom en Marietjie
Pieter K - Des 2019
Algehele gradering
Ontspannende leefeenheid, vriendelike en behulpsame mense.
Meraki se terugvoer
Baie dankie en groete van ons kant af.
Allan N - Apr 2019
Algehele gradering
My verblyf was lekker, maar 'n paar probleme.
Lees meerMeraki se terugvoer
Goeiedag,
Dankie vir jou terugvoer, ons het die beskrywing aangepas om die fasiliteite aangebied duideliker te stel, die braai fasilitiete is slegs beskikbaar indien vooraf gereël. Die eenheid is nie ten volle vir selfsorg toegerus nie en gaste het slegs toegang tot tee en koffie fasiliteite.
Ons werk hard om gaste se verblyf so gemaklik as moontlik te maak en ons het werklik geen intensie om verkeerde inligting daar te stel nie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulipsingel 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang