Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meraki

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ashwalina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustig. Lieflike mense. Was baie lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Naand. Baie dankie. Ons het lekker gebly by julle. Ons is veilig by die huis. Nogmals baie dankie vir alles. Ons sal julle plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gekuier. Mooi, skoon plek en die gasvrou/heer was baie vriendelik. Baie lekker gekuier by Meraki. Die gasvrou en gasheer het ons van die begin af laat welkom voel. Haar hart kan in haar plekkie gesien word. Ek sal Meraki beslis aanbeveel en definitief weer daar oorbly as ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari D
Kort verblyf
3.6
Mrt 2024

Netjies, skoon, bekostigbaar. Alles wat mens nodig het. Eienaar baie vriendelik. My twee seuns het daar oorgebly vir 5 aande. Hulle het dit vreeslik geniet. Alles wat mens nodig het, was daar en die eienaar is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Peaceful and comfortable. We really enjoyed our stay at Meraki. They were so welcoming, always checking if everything was good. They even offered us the option to stay until 2pm instead of checking out at 9am.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deano B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker kuierplek en rusgenot. Goed ingerig, bietjie klein kombuisie maar liefdevolle mense. Kon nie rook in huis nie, uit warm bed in koue gaan staan of sit en rook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Meraki
Baie dankie dat julle hier gebly het. Jammer vir die rook, maar dit is maar hoe dit deesdae werk. Nie-rokers sal seker nie van die rook hou nie. Baie groete.

Anita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heerlik gebly! Kan aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Meraki
Baie dankie Anita. Voorspoed met die aanpassing in die Kaap.

Nadia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie netjies, privaat en behulpsaam! Dit was werklik asof ek in my ma se huis was. Hulle is so vriendelik en het dadelik bystand gebied aan die hongerte met kookwater en koffie in die oggende (load shedding). Ons sal definitief weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Meraki
Julle is so oulik. Kom kuier gerus weer. Groete, T & M

Jannie B
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Baie netjies, skoon en gasvry. Presies 'n plekkie waarna ons gesoek het. Het baie lekker gebly teen 'n baie billike prys. Het ons sommer baie welkom laat voel. Sal definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Meraki
Baie dankie. Groete van ons. Marietjie

Elizabeth V
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang. Ons verblyf was baie aangenaam. Ek en my suster het ons verblyf geniet en kan Meraki aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulipsingel 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWOZ6zmIuV23ABRI2XkNH7dRPQ91doYqtgAvlUmCrbQQZ3xwp27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 4 Tulip Close Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.14424124858 18.855905588956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang